Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luis... more
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.
August 30, 2021LEEF! - Jenni Kirby - Angry Love30.08.2021 - Skrywer Jenni Kirby uit London gesels oor haar diep persoonlike biografie van haar lewe tydens die Apartheidsjare. In haar boek Angry Love is dit duidelik dat sy egter gekies het, om met liefde bo haat en verwyt te leef...more13minPlay
August 23, 2021LEEF! - LiGter is ‘n gratis aanlyn tydskrifprogram.23.08.2021 - LiGter is ‘n gratis aanlyn tydskrifprogram. Kom kyk saam, kuier saam en gesels saam op Saterdag, 30 Oktober. Dié digitale verskeidenheidsprogram gaan jou inspireer en vermaak. LiGter kan in die gemak van jou eie huis gekyk word, of saam met ’n groepie vriendinne by jou kerk, ’n skool of by ’n mooi plek van jou keuse....more22minPlay
August 23, 2021LEEF! - Eben Groenewald - Benzee is ’n nuwe Afrikaanse, opvoedkundige kinderprogram23.08.2021 - Benzee is ’n nuwe Afrikaanse, opvoedkundige kinderprogram slegs beskikbaar op Youtube. Liome gesels met Eben Groenewald wat die karakter se rol vertolk. Benzee leer vir kinders goeie waardes, hoe om te speel en sommer net algemene kennis deur dit uit te beeld, in die vorm van pret en komedie....more12minPlay
August 16, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Heilig my Heer16.08.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Heilig my Heer...more16minPlay
August 09, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Na 12 202109.08.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Na 12 2021...more15minPlay
August 09, 2021LEEF! - Alette Winckler - Vryheid in vrouwees09.08.2021 - Alette Winckler - Vryheid in vrouwees...more15minPlay
August 09, 2021LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Menopuase en die huwelik09.08.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en die huwelik"Moodswings" of dan gemoed skommelinge en Menopouse is sinoniem. As dit binne die huwelik gebeur is dit 'n resep vir misverstande en konflik. Elke man moet weet wat met sy vrou gebeur sodat hy kan voorberei op skielike gemoed skommelinge en hoe om dit te hanteer...more13minPlay
August 02, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Trooskos02.08.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Trooskos...more16minPlay
August 02, 2021LEEF! - Dr Lezanne Fourie - Beskerm borsvoeding, dit is noodsaaklik vir oorlewing, gesondheid en algemene welstand.02.08.2021 - Liomee gesels met Dr Lezanne Fourie van Mowbray Kraamhospitaal oor Internasionale Borsvoedingsweek met die tema; Beskerm borsvoeding, dit is noodsaaklik vir oorlewing, gesondheid en algemene welstand....more14minPlay
August 02, 2021LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Newe Effekte van slapeloosheid weens menopousale nagsweet02.08.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Newe Effekte van slapeloosheid weens menopousale nagsweetTydens die menopouse fase sukkel byna 75% van vroue met slaaploosheid weens nagsweet. Die nagsweet veroorsaak 'n slegte nagrus, aangesien jou liggaam se temperatuur moet daal voordat jy aan die slaap kan raak - en aan die slaap bly. Wanneer jou liggaamstemperatuur in die oggendure styg, is dit sy natuurlike teken om wakker te word. En dis net hier waar die menopouse-simotimne jou slaap versteur. Slapeloosheid weens menopouse sit baie druk op die huwelik omdat min slaap tot verskeie gesondheid probleme kan lei....more13minPlay
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.