Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luis... more
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.
October 11, 2021LEEF! - Eljanne Lochner - Werk in die Midde Ooste11.10.2021 - In LEEF gesels Liomee met Eljanne Lochner wie werk in die Midde Ooste. God het haar 'n groot hart en passie vir die mense daar gegee. Daar is 'n honger in die harte van mense en dis wonderlik om te kan hoop bring en sien hoe God harte transformeer met Sy liefde!...more21minPlay
October 04, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Hebreërs 1004.10.2021 - Maretha Maartens - Hebreërs 10...more15minPlay
September 27, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Hou jou R200 noot styf vas27.09.2021 - Maretha Maartens - Hou jou R200 noot styf vas...more19minPlay
September 20, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Weeklikse Inspirasie20.09.2021 - Maretha Maartens...more19minPlay
September 20, 2021LEEF! - Milani Vosloo - LIGTER aanlyn geleentheid20.09.2021 - Milanie Vosloo is ervare top-verkoper outeur, motiveringspreker en vir die afgelope 37 jaar die eienaar van ’n reklame-agentskap. Haar woorde van wysheid, bemoediging en inspirasie het al duisende vroue se lewens verander. Milanie kyk die lewe vierkantig in die oë maar kan dan met haar opregtheid, wysheid en lewensondervinding aan vroue raad, troos, moed en hoop gee om hul eie reis saam met die Vader te loop...more16minPlay
September 13, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Psalm 9113.09.2021 - Maretha Maartens - Psalm 91...more15minPlay
September 13, 2021LEEF! - Leandi Cottle - Getuienis13.09.2021 - Lewe na dood. Sy deel `n hartroerende getuienis wat haar vroeg in die huwelik `n weduwee gemaak het en hoe die Here haar lewe kom restoureer het....more22minPlay
September 06, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Die uur van die U draai06.09.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Die uur van die U draai...more19minPlay
August 30, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Dink jy, jy het nou finaal uitmekaar geval30.08.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Dink jy, jy het nou finaal uitmekaar geval...more15minPlay
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.