12.10.2020 - Teresa Rautenbach - Alpha Pharm,Creative Brand Manager and Company Representative for Social & Ethics for the Alpha Pharm Healthcare Group. Professor Gubela Mji – AfriNEAD
05.10.2020 - Liza Hadassah-Wiid - Sangeres, Liedjieskrywer en Komponis, Nuwe Album Return to Me en die seisoen wat die inspirasie agter haar liedtjies was.Deel bietjie agtergrond oor die seisoen wat die inspirasie agter die songs was. Wat het jy ervaar kom doen die Here in jou lewe deur die skryf van die album? Wat ervaar jy wil die Here in ander mense se lewens kom doen deur hierdie musiek?
28.09.2020 - Esmé Sonnekus, is ‘n persoonlike assistent by ‘n Finansiële Adviseurs Besigheid. Sy vertel van haar boek “Grondpad” wat haar getuienis is oor God se getrouheid en haar gehoorsaamheid aan God. Haar unieke pad met God waar Hy met haar praat deur foto’s en die Bybel en die dagstukkies wat daaruit voortvloei is ‘n groot seen vir elkeen wat hierdie boek in hulle hande vashou.
21.09.2020 - Dr Charisse le Roux, International Lecturer, Teacher, Motivational Speaker & Mother, SA Police, Paarl Training Academy/Unisa New Book 'Courageous Hope'
31.08.2020 - Lynn Rippenaar-Moses, Founder and Managing Director. Wrap It Up PR & Communications Agency. Celebrating Stellenbosch's Leading Women Entrepreneurs: Looking into what it takes to be an entrepreneur and how being a woman has helped shape her journey.
31.08.2020 - Ons gesels kopstukke oor alles wat ons persone met gestremdheid en spesifieke behoeftes raak. Vrae jou vrae en nooi jou vriende. Jy sal ook geleentheid hê ons telefonies te kontak in die ateljee. Kry jou skietgoed reg, en ons maak seker jy word gehoor en jy kry die antwoorde op jou vrae! Stuur intussen jou vrae ook per whatsapp na 081 729 1 657 en begin jou boodskappie met die woordjie LEEF!
27.07.2020 - Linda Remke is a Mentor Coach at Valueneurs® Mentor Coaches. The aim of this initiative is to share Self-Awareness tools and modalities, that will help you work through challenging thoughts and emotions during COVID-19 and beyond.
27.07.2020 - Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy gesels oor sy nuwe boek Emigreeg of bly jy. Hierdie is vrae waarmee menige Suid-Afrikaner worstel.
23 min
About LEEF! - HOOGTEPUNTE
From the publisher's feed
Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons…
luisteraars. Ontdek die stories van onbaatsugtige individue wat 'n verskil maak in hul gemeenskappe en leer hoe hulle ander se lewens verbeter. Met 'n fokus op liggaam, siel en gees, bied hierdie hoogtepunte jou waardevolle insigte en hoop. Sluit by ons aan om die krag van gemeenskap en inspirasie te ervaar. Volg ons vir die jongste episodes en wees deel van die gesprek!