Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luis... more
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.
July 13, 2020Actuality - Fanie du Toit - Gerda Brown - Algemene Bestuurder van Spierdistrofie Stigting van Suid-Afrika13.07.2020 - Fanie du Toit, Bestuurder Openbare bewusmaking by die Nasionale Raad van en vir Persone met spesifieke gestremdheid. Sy gas vandag is Gerda Brown die Algemene Bestuurder van Spierdistrofie Stigting van Suid-Afrika. Wie is die Spierdistrofie Stigting? Wat is die impak van spierdistrofie op iemand se lewe? Hoe beinvloed die COVID 19 pandemie iemand met spierdistrofie?...more23minPlay
July 13, 2020Leef! - Ivor Swartz - Gesels oor sy boek: Verlore seun van die Gaatjie13.07.2020 - Ivor Swartz is ‘n jeugdominee in Pretoria, hy gesels met LEEF oor sy boek: Verlore seun van die Gaatjie, 'n aangrypende verhaal oor sy lewe wat jou sal inspireer....more22minPlay
July 06, 2020Leef! - Dr Ruth Jonas - She will be talking on Bible AdvocacyDr Ruth Jonas is the Organising Secretary from the Western Region of the Bible Society of South Africa (BSSA). She will be talking on Bible Advocacy. Why is Bible Advocacy important? How do we understand the Bible’s influence in the public sphere in South Africa?...more16minPlay
July 06, 2020Leef! - Pastor Tolu George - She talks about her new book Raising Generation Next06.07.2020 - Pastor Tolu George is an author, pastor, speaker and radio presenter. Her radio programs Everyday Living and Throne Room (which she co-hosts with her husband) air weekly on Radio Cape Pulpit. She talks about her new book Raising Generation Next...more28minPlay
June 29, 2020Leef! - Margolite Williams - Feed a million people every month during COVID-1929.06.2020 - Margolite Williams is the Fundraiser at Ladles of Love. Ladles of Love feeds the hungry people throughout Cape Town. Since COVID-19 they have expanded dramatically to cope with the rising need. Their mission is to feed a million people every month during this pandemic and change the COVID-19 story into one of compassion, hope and love. This lady’s servanthood, passion and love is contagious!...more30minPlay
June 29, 2020Leef! - Nkateko Ndala-Magoro - Depression & Isolation during COVID1929.06.2020 - Nkateko Ndala-Magoro is the Counselling Psychologist at SADAG. Nkateko talks about Depression & Isolation during COVID19....more19minPlay
June 29, 2020Leef! - Huldeblyk aan Dr Pieter Bingle deur Kosie Burger COO van Radio Kaapsekansel29.06.2020 - Huldeblyk aan Dr Pieter Bingle deur Kosie Burger COO van Radio Kaapsekansel 729AM. Ons deel met u die nuus dat dr Pieter Bingle 29/06/2020 om oorlede is. Meeste van sy kinders was by hom toe hy gesterwe het. Kosie deel namens Kansel ons meegevoel aan Sy eggenote Marianne meegedeel. Ons dink met dankbaarheid aan sy deelname oor baie jare aan Radio Kansel en Kaapse Kansel....more7minPlay
June 22, 2020Leef! - Jattie van Jaarsveld - Onderhoud met kunstenaar22.06.2020 - Wanda Bam het gesels met Jattie van Jaarsveldt oor sy pad in die polisie diens tot by die preekstoel as bedienaar van die Woord in sang. Tydens grendeltyd het hy ‘n baie toepaslike liedjie geskryf. Meer hieroor in die gesprek......more24minPlay
June 22, 2020Leef! - Claire Paulse - Skoolhoof van die St Josephs Primêre skool22.06.2020 - Claire Paulse, is die skoolhoof van die St Josephs Primêre skool en ook ‘n reus in die wêreld van remidiërende onderwys en iemand wat verskeie toekennings gewen het vir haar onbaatsugtige waardevolle bydrae in die onderwys. Sy deel ook haar eerlik en opreg haar getuienis van verlies en oorwinnings met Wanda en luisteraars....more28minPlay
June 15, 2020Leef! - Wanda gesels met Prof Ernst Conradie15.06.2020 - Die CLF-Elise Templehoff-toekenning vir omgewingsbewaring_word vanjaar vir die eerste keer gegee. Dit word toegeken aan Prof Ernst Conradie wat met etlike gesaghebbende publikasies die ekologiese krisis waarin ons verkeer vanuit Christelik-teologiese hoek onder die kerklike aandag gebring het. Conradie, verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland, het die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans reeds twee keer gewen....more25minPlay
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.