Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
May 28, 2023Leefwêreld van die gestremde 28 Mei 2023Fanie du Toit gesels met Deon Ceronio oor luisteraarsvrae oor die uitdagings en oorwinnings van kogliêre inplantings. Jacqui January hoor van die ondersteuning en hulp vir versorgers van mense wat leef met demensie....more24minPlay
May 21, 2023Leefwêreld van die gestremde 21 Mei 2023Fanie du Toit hoor hoe jy jou houding teenoor gestremdes positief kan verander. Die Nasionale Raad van en vir Gestremdes vertel ook van toegangklikheid en ondersteuning in openbare plekke. Jacqui January gesels met twee blinde persone oor die gedragsgewoontes van blindes, en hoe dit benader kan word deur ouers en versorgers. Hulle vertel ook wat hulle die graagste sou wou doen as hulle kon sien....more24minPlay
May 14, 2023Leefwêreld van die gestremde 14 Mei 2023Fanie du Toit kyk na die rol van die versorger in die lewe van persone met gestremdhede. Jacqui January gesels met ‘n paar jongmense wat werk as vrywilligers by ‘n tehuis in Steinkopf in Namakwaland, om die lewe vir ouerwordende persone en mense met gestremdhede te help vergemaklik....more23minPlay
May 07, 2023Leefwêreld van die gestremde 7 Mei 2023Jacqui January hoor oor die proses wat ouers moet volg om ‘n kind met gestremdhede in ‘n spesiale skool te plaas. Fanie du Toit gesels met ‘n aktrise, wat vertel van haar rol as iemand wat leef met outisme....more25minPlay
April 30, 2023Leefwêreld van die gestremde 30 April 2023Fanie du Toit vind meer uit oor die uitdagings waarmee ouers van kinders met gestremdhede te kampe het. Die Blinde Navigator Tydrenklub in Pretoria nooi vrywillige motorbestuurders uit om by die blinde navigatorspan aan te sluit....more23minPlay
April 23, 2023Leefwêreld van die gestremde 23 April 2023Fanie du Toit gesels met die ma van 'n gestremde seun oor haar persoonlike ervaring van hom asook haar haar perskeftief as 'n mediese persoon. Jacqui January besoek 'n skool vir blinde leerders op Wêreld Hardop Lees Dag....more24minPlay
April 16, 2023Leefwêreld van die gestremde 16 April 2023Fanie du Toit vind meer uit van 'n minder sigbare gestremdheid, en die uitwerking daarvan op die persoon, hulle gesin en die gemeenskap. Jacqui January het nuus oor 'n kinderboekvrystelling om bewustheid oor gestremdheid onder kinders te vestig. Die boek handel oor die lewe van 'n ikoniese blinde hooggeregshofregter....more21minPlay
April 09, 2023Leefwêreld van die gestremde 9 April 2023Fanie du Toit vind uit wat die beste tyd is om kinders vir 'n gehoortoets te neem. Jacqui January hoor van die rol van radio in die verspreiding van inligting en bronne vir mense met gestremdhede....more24minPlay
April 02, 2023Leefwêreld van die gestremde 2 April 2023Fanie du Toit vind meer uit van die beroep van proefleser van Brailledokumente. En, Jacqui January hoor van 'n blinde man wat 'n toepassing geskep het om toeganklikheid by winkelsentrums vir blindes te bevorder....more23minPlay
March 26, 2023Leefwêreld van die gestremde 26 Maart 2023Fanie du Toit kyk weer na die uitdagings ten opsigte van die versorging van persone met demensie en hulle versorgers. Jacqui January gesels met Deone Erasmus, ‘n blinde vrou wat Suid-Afrika in Engeland gaan verteenwoordig in ‘n lyndans-kampioenskap....more23minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.