Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
January 08, 2023Leefwêreld van die gestremde 8 Januarie 2023Fanie du Toit gesels met twee vroue met dieselfde diagnose, sigverlies, -wat totaal verskillende ervarings daarvan het. Jacqui January vind meer uit van die toeganklikheid van nasionale parke vir mense met gestremdhede....more20minPlay
January 01, 2023Leefwêreld van die gestremde 1 Januarie 2023Fanie du Toit se gas, Jeanne Nel, beantwoord luisteraarsvrae oor demensie. Jacqui January win praktiese raad in oor hoe om jou ingesteldheid te verbeter ten opsigte van die uitdagings waarmee jy saamleef....more23minPlay
December 25, 2022Leefwêreld van die gestremde 25 Desember 2022Fanie du Toit vind meer uit van die werksaamhede van die Oudtshoorn Vereniging vir Persone met Gestremdhede, en hoe hulle letterlik in mekaar se voetspore en rolstoele meeleef. Jacqui January gesels met 'n vrou met albinisme, oor haar aktivisme en haar omgee en liefde vir Kersfees....more24minPlay
December 18, 2022Leefwêreld van die gestremde 18 Desember 2022Fanie du Toit vind meer uit oor die werksgeleenthede van die Ocean View Vereniging vir Mense met Gestremdhede, en hoe vissermanne ook hierby betrek word. Jacqui January hoor van die betrokkenheid van kinders met gestremdhede in familie-kersfeesvierings....more22minPlay
December 11, 2022Leefwêreld van die gestremde 11 Desember 2022Fanie du Toit vind meer uit oor die Jo-Dolphin Swartland Vereniging vir Persone met Gestremdhede in Malmesbury. En Jacqui January hoor van bestuurderslisensies vir persone met liggaamlike gestremdhede....more23minPlay
December 04, 2022Leefwêreld van die gestremde 4 Desember 2022Fanie du Toit kyk na wetgewing oor die aanspreekvorms van persone met gestremdhede en die terms wat gebruik word vir gestremdhede. Jacqui January vind uit meer van Badisa, 'n organisasie wat professionele maatskaplike dienste aan die mees kwesbare persone lewer. Wat is hulle fokus in die maand waar bewustheid gekweek word vir die regte vir persone met gestremdhede?...more23minPlay
November 27, 2022Leefwêreld van die gestremde 27 November 2022Fanie du Toit vind meer uit van gids-, diens- en ondersteuningshonde vir persone met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n Braille-museum, 'n eerste vir Suid-Afrika, wat onlags sy deure geopen het....more25minPlay
November 20, 2022Leefwêreld van die gestremde 20 November 2022Fanie du Toit kry praktiese raad oor geestesgesondheid en selfdood. Jacqui January gesels met 'n onderwyseres wat dit haar lewenstaak maak om kinders met gestremdhede en leeruitdagings en hulle te help....more25minPlay
November 13, 2022Leefwêreld van die gestremde 13 November 2022Fanie du Toit gesels met Sandra Prinsloo, wat met haar eenvrou-vertonings nou ook mense met gestremdhede betrek en bloot stel aan die verhoog. Jacqui January hoor van die nie-regeringsorganisasie, Loud Ability, wat mense met gestremdhede deel maak van musiekopvoerings om sodoende hulle talente te ontwikkel....more20minPlay
November 06, 2022Leefwêreld van die gestremde 6 November 2022Fanie du Toit vind meer uit oor geestesgesondheidsprograme vir kinders en jongmense. Jacqui January gesels met Heiron Joseph. Hy is sedert 'n duikongeluk 'n kwadrupleeg. Deesdae is hy ‘n mondkunstenaar, en het onlangs sy werk in Switserland uitgestal....more25minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.