Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
March 19, 2023Leefwêreld van die gestremde 19 Maart 2023Fanie du Toit kyk na die potensiaal en vaardighede van mense met sigverlies. Jacqui January gesels met Danie Marais van die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede, wat besighede uitnooi om hulle te nader vir hulp om omvattende toegangklikheid van hulle kantore te verseker....more23minPlay
March 12, 2023Leefwêreld van die gestremde 12 Maart 2023Fanie du Toit hoor van padveilighied uit die perspektief van mense met gestremdhede. Jacqui January hoor van ‘n organisasie wat bewusmaking en praktiese werk in Pretoria doen vir mense met gestremdhede....more23minPlay
March 05, 2023Leefwêreld van die gestremde 5 Maart 2023Fanie du Toit vind meer uit oor Wêreld Gehoordag wat jaarliks op 3 Maart gevier word. Jacqui January hoor van hulp wat beskikbaar is vir die ouers van kinders met gestremdhede....more23minPlay
February 26, 2023Leefwêreld van die gestremde 26 Februarie 2023Fanie du Toit vind meer uit oor die toenemende aantal gevalle van verlammende polio en postpoliogevalle in Suidelike Afrika en selfs in New York. Jacqui January gesels met 'n sportafrigter vir blinde krieketspelers, en met gestremde sportmense oor rolbal....more24minPlay
February 19, 2023Leefwêreld van die gestremde 19 Februarie 2023Fanie du Toit gesels met Hannes de Jager, wat ná 'n rugbybesering in 'n rolstoel is, en vandag steeds sy plek in die gemeenskap volstaan. Jacqui January gesels met pastoor Willie Botha, wat blind is en die land deurkruis om ander positief te inspireer met sy sang en getuienis....more25minPlay
February 12, 2023Leefwêreld van die gestremde 12 Februarie 2023Fanie du Toit gesels met 'n vrou van kort statuur oor verhoudings tussen mense met gestremdhede en ander persone. Jacqui January vind meer uiot van Boccia, 'n sportsoort vir persone met serebraal gestremdhede. Boccia is 'n teikenbalsport wat soortgelyk is aan rolbal....more20minPlay
February 05, 2023Leefwêreld van die gestremde 5 Februarie 2023Fanie du Toit vind meer uit van dienste vir gestremdes in die Noord-Kaap. Jacqui January vertel van 'n skool vir leerders met erge verstandelike gestremdhede, en planne om hulle ná skool voor te berei vir die arbeidsmark....more23minPlay
January 29, 2023Leefwêreld van die gestremde 29 Januarie 2023Fanie du Toit kyk verder na die terme en titels wat aanvaarbaar is vir persone met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n Weskus-gemeenskap wat die pad na die vuurtoring skoonmaak vir rolstoelgebruikers....more22minPlay
January 22, 2023Leefwêreld van die gestremde 22 Januarie 2023Fanie du Toit vind meer uit oor die benamings wat gebruik behoort te word met verwysing na mense met gestremdhede. Jacqui January gesels met 'n blinde paartjie oor die bevordering van rolbal onder siggestremde mense....more24minPlay
January 15, 2023Leefwêreld van die gestremde 15 Januarie 2023Fanie du Toit kyk na die sigma wat kleef aan siggestremde persone in die werkplek. Jacqui January fokus op toeganklikheid vir persone met rolstoele by toeriste-aantreklikhede in die Wes-Kaap....more23minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.