Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
November 14, 2021Leefwêreld van die gestremde 14 November 2021Helpende Hand is 'n organisasie wat gemeenskapsontwikkeling bevorder. Die netwerk wat hulle vestig, help ook vir 'n veilige tuiste vir en ondersteuning aan persone met gestremdhede. Jacqui January gesels met 'n blinde man en sy vrou, wat doofblind is. Dié twee ry fiets en help met bewusmaking en om geld in te samel vir gidshonde....more28minPlay
November 07, 2021Leefwêreld van die gestremde 7 November 2021Fanie du Toit hoor van die Media-ontwikkeling en diversiteitsagentskap wat gemeenskapsradiostasies inspan vir kommunikasie met gestremdes. Jacqui January hoor van 'n jaarlikse fietsresies waaraan mense met gestremdhede ook deelneem ter ondersteuning, bewusmaking en fondswerwing vir die opleiding van gidshonde....more26minPlay
October 31, 2021Leefwêreld van die gestremde 31 Oktober 2021Fanie du Toit hoor by Epilepsie SA van die nuwe idees wat op die horison is vir persone met gestremdhede. Jacqui January kyk na die geestesgesondheid van persone wat leef met gehoorverlies en doofheid. Word hulle anders as siende persone deur geestesongesteldheid geraak?...more25minPlay
October 24, 2021Leefwêreld van die gestremde 24 Oktober 2021Fanie du Toit vind meer uit van die uitdagings van die neurologiese gestremdheid, demensie. Jacqui January gesels met Bonita Blankenberg, wat blind gebore is. Sy vertel hoe sy 'n paar jaar gelede as Sportvrou van die Jaar aangewys is n.a.v. haar rol as navigator in tydrenne....more27minPlay
October 17, 2021Leefwêreld van die gestremde 17 Oktober 2021Fanie du Toit hoor van samewerking en toegang d.m.v. van sosiale media, en gesprekvoering tussen verskillende inisiatiewe vir mense met gestremdhede. Jacqui January fokus op Geestesgesondheid-bewusmakingsmaand, en deel idees oor hoe om goeie geestesgesondheid te verseker....more24minPlay
October 10, 2021Leefwêreld van die gestremde 10 Oktober 2021Fanie du Toit gesels met Verna van Wyk oor 'n dagsorgsentrum vir volwassenes met erge gestremdhede in die Breedevallei. Jacqui January hoor hoe die gemeenskap en boere van Swellendam om mense met intellekuele gestremdhede te ondersteun....more24minPlay
October 03, 2021Leefwêreld van die gestremde 3 Oktober 2021Fanie du Toit praat met Amor Malan oor die impak wat Covid-reëls en -beperkings steeds op mense met gestremdhede het. Jacqui January gesels met Debbie Otto, wat vertel hoe sy op die ouderdom van 17 skrif-blind geword het, en deesdae as suksesvolle masseuse werk....more25minPlay
September 26, 2021Leefwêreld van die gestremde 26 September 2021Fanie du Toit hoor van die bydrae wat persone met gestremdhede maak in hulle gemeenskap in die kleinste munisipaliteit in Suid-Afrika in die Sentraal Karoo. Dis Nasionale Maand vir Dowes. Jacqui January hoor van 'n veldtog om mense bewus te maak van doofheid en gehoorverlies....more25minPlay
September 19, 2021Leefwêreld van die gestremde 19 September 2021Fanie du Toit hoor van die uitwerking wat tegnolgie het in die bevordering van Wiskundegeletterheid vir blinde en siggestremde leerders. Jacqui January vind meer uit van geestes- en gedragsgesondheid in psigologiese welsyn....more23minPlay
September 12, 2021Leefwêreld van die gestremde 12 September 2021Fanie du Toit gesels met Melanie Lubbe, 'n vrou van kort statuur. Sy vertel van die samewerking tussen verskillende organisasies om mense met gestremdhede te ondersteun. Jacqui January fokus op bewustheidsmaand vir mense met blindheid....more26minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.