Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
June 27, 2021Leefwêreld van die gestremde 27 Junie 2021Fanie du Toit gesels met Marthe-Marie Kohne oor serebrale verlamming, en die werksaamhede van Abilities Without Limits....more10minPlay
June 20, 2021Leefwêreld van die gestremde 20 Junie 2021Fanie du Toit gesels met Marthe-Marie Kohne oor die uitdagings van haar lewe met serebrale gestremdheid....more11minPlay
June 13, 2021Leefwêreld van die gestremde 13 Junie 2021Fanie du Toit vertel van ‘n suksesstorie waar ‘n sakeman in die forensiese bedryf meer as redelike akkommodasie vir gestremdes in die werkplek skep. Jacqui January gee terugvoer oor konsepwetgewing wat nou van die baan is a.g.v. ‘n onderhoud op RSG en ander publieke deelname....more24minPlay
June 06, 2021Leefwêreld van die gestremde 6 Junie 2021Fanie du Toit gesels met 'n jong man wat op 15-jarige ouderdom nie verbaal kon kommunikeer nie. Hy is vandag besig met sy doktorsdgraad en is 'n ambassadeur vir onderwys vir mense met gestremdhede. Jacqui January hoor van 'n tehuis wat al vir langer as 50 jaar mense met verstandelike gestremdhede versorg....more26minPlay
May 30, 2021Leefwêreld van die gestremde 30 Mei 2021Fanie du Toit hoor watter impak Covid-19 het op die grootste fondsinsamelingsinisiatief vir mense met gestremdhede, Loslitdag. Jacqui January hoor van aanpassings wat gemaak is aan die belastingeise wat ouers en versorgers van kinders met gestremdhede kan indien....more25minPlay
May 23, 2021Leefwêreld van die gestremde 23 Mei 2021Fanie du Toit hoor hoe die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede gestremdes in die arbeidsmark help. Jacqui January gesels met Kylah Beukes, ‘n ma met ‘n gestremde seun, wat ander bystaan om hulpmiddele soos bv. rolstoele te bekom....more26minPlay
May 16, 2021Leefwêreld van die gestremde 16 Mei 2021Fanie du Toit vind meer uit van die akademiese en praktiese bane by ‘n skool vir kinders met gestremdhede. Jacqui January gesels met ‘n voormalige Mej. Dowe SA oor haar idees om mense met gestremdhede te bemagtig om hulle stories te skryf, en haar as entrepreneur te vestig....more25minPlay
May 09, 2021Leefwêreld van die gestremde 9 Mei 2021Fanie du Toit gesels met Edna Cane Swanepoel wat ná ‘n ernstige motorongeluk van haar breinkapasiteit verloor het. Sy is 'n skrywer en uitgewer, en werk nou nog meer met die ondersteuning van haar familie, en skryf voort. Jacqui January hoor van die werk wat gedoen word by die Alta du Toit Skool in die Kaap vir kinders met veelvoudige gestremdhede....more25minPlay
May 02, 2021Leefwêreld van die gestremde 2 Mei 2021Fanie du Toit kry praktiese wenke oor hoe om jou gehoor teen geraas te beskerm. Jacqui January gesels met ‘n jong vrou met ‘n gestremdheid oor mense met gestremdhede in die arbeidsmark....more24minPlay
April 25, 2021Leefwêreld van die gestremde 25 April 2021Fanie du Toit hoor watter impak 'n volledige gehoortoets op spraak het. Jacqui January vertel van ‘n ondersteuningsnetwerk vir ouers en versorgers van kinders met gehoorgestremdhede....more24minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.