Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
February 07, 2021Leefwêreld van die gestremde 7 Februarie 2021Fanie du Toit kyk na die terminologie wat ons gebruik om mense met gestremdhede te definieer, en hoe ons soms willens en wetens diskrimineer. Jacqui January het gaan uitvind oor hoe die dieet van kinders met metaboliese defekte hulle en hulle gesinne se lewe beïnvloed....more25minPlay
January 31, 2021Leefwêreld van die gestremde 31 Januarie 2021Fanie du Toit gesels met Mej. Dowe SA oor haar werk, suksesse en uitdagings. Jacqui January gesels met ‘n jong dowe vrou van Soweto, wat dit self nie breed het nie, maar ander se klein kinders oppas....more22minPlay
January 24, 2021Leefwêreld van die gestremde 24 Januarie 2021Fanie du Toit vind meer uit van die werksaamhede van Gidshond SA. Jacqui January gesels met ‘n ma oor haar 14-jarige seun wat outisties is. Sy vertel van die skool wat sy en haar man begin het, en haar seun se liefde vir naaldwerk....more25minPlay
January 17, 2021Leefwêreld van die gestremde 17 Januarie 2021Fanie du Toit gesels met Hannl Cronjé wat aftree. Sy kyk terug na haar jare in Atlantis aan die Weskus, en vertel van dié gemeenskap. Jacqui January gesels met ‘n luisteraar wat leef met serebrale gestremdheid....more25minPlay
January 10, 2021Leefwêreld van die gestremde 10 Januarie 2021Fanie du Toit kyk hoor van ‘n simposium oor outisme, en van die interessante gedragpatrone van tieners wat met outisme gediagnoseer is. Jacqui January hoor van die Garden Route Distriksmunisipaliteit se dokumente oor Covid-19 en ander oordraagbare siektes, wat in Braille beskikbaar gestel is....more24minPlay
January 03, 2021Leefwêreld van die gestremde 3 Januarie 2020Fanie du Toit vertel van ‘n organisasie wat wêreldwyd mense se regte beskerm n.a.v. siektetoestande wat kan lei tot gestremdhede. Jacqui January vind meer uit van die vader van Afrikaanse Braille, dr. Victor Hugo Vaughan....more24minPlay
December 27, 2020Leefwêreld van die gestremde 27 Desember 2020Fanie du Toit hoor van nuwe geleenthede wat die inperking vir mense met gestremdhede geskep het. Jacqui January gesels met ‘n blinde musiekonderwyseres. Sy vertel van die integrasie van Braillemusiek met bladmusiek....more24minPlay
December 20, 2020Leefwêreld van die gestremde 20 Desember 2020Fanie du Toit gesels met Lizelle de Wet oor die Laevisie-kliniek wat belangrike hulp en voordele vir mense met visuele gestremdhede bied. Jacqui January hoor van hengelaars wat met gestremdhede leef hoe hulle die afgelope jaar beleef het....more25minPlay
December 13, 2020Leefwêreld van die gestremde 13 Desember 2020Fanie du Toit hoor hoe 'n student by die Kaapstad Vereniging vir Blindes uitdagings te bowe kom met 'n plaaslike en internasionale projek. Jacqui January vertel van ‘n pretwedloop vir liefdadigheid wat fokus om almal van oud en jonk, kwesbares, mense met gestremdhede tot superfikses om deel te neem en ‘n held/heldin te wees....more23minPlay
December 06, 2020Leefwêreld van die gestremde 6 Desember 2020Fanie du Toit hoor van struikelblokke in die omgewing waar mense met gestremdhede hulle bevind, en hoe dit hulle sosiaal beperk. Jacqui January gesels met ‘n arbeidsterapeut oor hoe sy houtapparate gebruik in die behandeling van kinders met serebrale gestremdhede....more23minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.