Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
April 18, 2021Leefwêreld van die gestremde 18 April 2021Fanie du Toit gesels met Sheri Brynard wat leef met Downsindroom. Sy tree op as ambassadeur van die VN vir mense met Downsindroom. Jacqui January vind meer uit van die regsgeding oor kopiereg wat Blind SA aanhangig gemaak het teen die regering. Die huidige wette verhoed dat persone met siggestremdhede toegang het tot Braillegeskrifte wat wêreldwyd gepubliseer word....more26minPlay
April 11, 2021Leefwêreld van die gestremde 11 April 2021Fanie du Toit hoor van 'n onderwyser wat met outisme leef, van sy ervarings en kennis oor outisme. Hy doen opvoeding en 'n waardevolle bydrae hieroor in sy gemeenskap. Jacqui January hoor van 'n projek met innoverende idees oor hoe om ouers deur sosiale media te bemagtig....more24minPlay
April 04, 2021Leefwêreld van die gestremde 4 April 2021Fanie du Toit vertel die storie van 'n ma met 'n kind wat outisties is. Sy het 'n boek geskryf om ander te help vir beter begrip en om stigmatisering m.b.t. outisme te help bekamp. Jacqui January gesels met 'n arbeidsterapeut oor 'n projek wat opleiding en hulp bied aan ouers en versorgers wat omsien na kinders wat met outisme gediagnoseer is....more25minPlay
March 28, 2021Leefwêreld van die gestremde 28 Maart 2021Fanie du Toit hoor van ‘n innoverende internasionale inisiatief wat ook in Suid-Afrika gevestig is. Hulle fokus spesifiek daarop om kommunikasie te versterk vir persone met gehoorgestremdhedee. En Jacqui January hoor van hulpmiddele om die lewe vir persone in rolstoele of diegene wat bedlênd is, gemakliker te maak....more25minPlay
March 21, 2021Leefwêreld van die gestremde 21 Maart 2021Fanie du Toit hoor hoe die publiek kan help om die regte van persone met gestremdhede te help implementeer en respekteer. Jacqui January hoor van die bevordering van die regte van persone met gestremdhede in geloofgemeenskappe en kerke....more24minPlay
March 14, 2021Leefwêreld van die gestremde 14 Maart 2021Fanie du Toit kyk na die opleiding van bou-inspekteurs ten opsigte van die toeganklikheid van geboue. Jacqui January hoor watter hulp daar is vir mense wat met demensie gediagnoseer is....more23minPlay
March 07, 2021Leefwêreld van die gestremde 7 Maart 2021Fanie du Toit kyk na universele toegang by openbare plekke en jou huis. Jacqui January hoor meer van 'n lewe in ‘n rolstoel n.a.v. Internasionale Rolstoeldag....more24minPlay
February 28, 2021Leefwêreld van die gestremde 28 Februarie 2021Fanie du Toit fokus op Wêreld-gehoordag wat op 5 Maart gevier word. Jacqui January hoor van jong vrou wat in ‘n motorongeluk ‘n traumatiese breinbesering opgedoen het, en vandag voluit leef....more24minPlay
February 21, 2021Leefwêreld van die gestremde 21 Februarie 2021Fanie du Toit praat met Sherilee Rutherford van die Ida Instituut oor ‘n verslag van die Wêreld Gesondheidsorganisasie wat handel oor die gesondheidsoorsake wat gehoorverlies meebring. Jacqui January hoor van ‘n inisiatief om opritte vir rolstoelgesbruikers in Namakwaland te bou....more25minPlay
February 14, 2021Leefwêreld van die gestremde 14 Februarie 2021Fanie du Toit gesels met ‘n vrou van kort statuur. Sy vertel van 'n seldsame sindroom wat groei erg verstadig. Die toestand is sover slegs by vier families wêreldwyd gediagnoseer. Jacqui January hoor van ‘n ondersteuningsnetwerk vir ouers in die Vrystaat met kinders wat met uitdagings en/of gestremdhede lewe....more26minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.