Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
November 29, 2020Leefwêreld van die gestremde 29 November 2020Fanie du Toit vind meer uit oor die wêreldwye inisiatief, 50 miljoen tree vir epilepsie. Jacqui January gesels met ‘n vrou wat met haar drie kinders se hulp, vier kinders met gestremdhede aangeneem het....more25minPlay
November 22, 2020Leefwêreld van die gestremde 22 November 2020Fanie du Toit kyk na die werksaamhede van die SA Gidshondvereniging. En Jacqui January vind meer uit van skisofrenie. ‘n Vrou op behandeling vertel van haar ervaring, die stigma van die siekte, en hoe dit behandel word....more24minPlay
November 15, 2020Leefwêreld van die gestremde 15 November 2020Fanie du Toit hoor wat by simposium oor outismeversteuring gebeur het. Jacqui January hoor by Chris Eksteen van die Cape Leopar van ‘n storievertelling wat aangepas is vir kinders met leer- en ander gestremdhede....more25minPlay
November 08, 2020Leefwêreld van die gestremde 8 November 2020Fanie du Toit hoor van die ontwikkelingsuitdagings van pasgebore babas met gestremdhede, en die uitreiksentrums waar terapie beskikbaar is. Jacqui January vind meer uit van ‘n deurbraak vir persone met visuele gestremdhede om die leesstofhongersnood te bekamp....more24minPlay
November 01, 2020Leefwêreld van die gestremde 1 November 2020Fanie du Toit kyk na die implimentering van die Witskrif vir die Regte van Mense met Gestremdhede, en Suid-Afrika en die internasionale gemeenskap se bydrae en samewerking hiermee. Jacqui January hoor van ‘n gesin waar een van die seuns Downsindroom het. Pietie Bell se ma Elisma praat oor aanvaarding en riglyne oor hoe om haar seun te ondersteun en bemagtig....more26minPlay
October 25, 2020Leefwêreld van die gestremde 25 Oktober 2020Fanie du Toit hoor van die vordering en veranderings wat sedert 1994 gewettig en geïmplimenteer is vir mense wat leef met gestremdhede. Jacqui January fokus op Nasionale Downdindroomdag wat op 20 Oktober was. Sy gesels met ‘n ma oor sesjarige dogter wat met Downsindroom gebore is....more23minPlay
October 18, 2020Leefwêreld van die gestremde 18 Oktober 2020Dylon Oktober van Wes-Kaap Geestegesondheid vertel watter impak die inperking op mense se geestesgesondheid het. Jacqui January vertel van ‘n unieke resepteboek wat in Braille en gewone skrif verskyn het. Sy hoor ook by ‘n blinde persoon hoe sy die boek Resepte Sonder Grense gebruik....more23minPlay
October 11, 2020Leefwêreld van die gestremde 11 Oktober 2020Fanie du Toit vertel 'n projek wat terapiedienste bied en bewustheid kweek t.o.v. die ontwikkeling van pasgebore babas met gestremdhede in die eerste duisend dae. En Jacqui January vertel van 'n opleidingsentrum vir volwassenes met intellektuele gestremdhede. Covid-19 het hulle swaar getref, maar mooi en innoverende idees het ook hierdeur gestalte gekry....more29minPlay
October 04, 2020Leefwêreld van die gestremde 4 Oktober 2020Fanie du Toit gesels met 'n vrou wat sedert kindsbeen, met die hulp van haar familie, haar plek volstaan in die gemeenskap, haar werkplek en die lewe van mense met gestremdhede. En Jacqui January hoor hoe persone met gestremdhede as gevolg van Covid-19 kreatief moes raak om die pot aan die kook te hou....more25minPlay
September 27, 2020Leefwêreld van die gestremde 27 September 2020Fanie du Toit hoor van gemeenskapswerk om mense met gestremdhede beter te verstaan, met die fokus op kinders met gehoorverlies. Jacqui January het inligting oor 'n organisasie wat opleiding en ondersteuning bied aan kinders met gestremdhede en hulle ouers. Hulle doen Facebookgesprekke om uitdagings aan te hoor en op te los....more25minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.