Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
August 17, 201417 Aug 2014Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die uitdagings en wanpersepsies t.o.v sosiale kommunikasie vir gestremdes....more26minPlay
August 16, 201417 Aug 2014Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die uitdagings en wanpersepsies t.o.v sosiale kommunikasie vir gestremdes....more10minPlay
August 02, 20143 Aug 2014Fanie du Toit vind meer uit van 'n dienshond vir gestremdes. En Jacqui Janaury hoor hoe ander diere soos perde, hase en voëls vir terapie ingespan word....more27minPlay
July 26, 201427 Jul 2014Jacqui January kyk na diskriminasie op grond van fisiese uitdagings. Fanie du Toit gee duidelikheid oor die VN Konvensie wat as riglyn dien. Hy vertel ook van ondersteuning wat beskikbaar is vir ouers van gestremde kinders....more23minPlay
July 19, 201420 Jul 2014'n Jong volwassende vertel van haar uitdagings om te leef met intellektuele gestremdheid....more22minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.