Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
April 26, 201427 Apr 2014Suid-Afrika se grondwet word beskryf as 'n mylpaal vir minderheidsgroepe. Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die suksesse en aanpassings die afgelope 20 jaar vir mense wat leef met gestremdhede....more23minPlay
April 19, 201420 Apr 2014Pad na Onafhanklikheid is 'n program vir mense met gehoorverlies in die werkplek. Fanie du Toit kyk na die uitdagings wat professionele mense moet oorkom. En Jacqui January vind meer uit oor Wêreld Outismemaand....more29minPlay
April 12, 201413 Apr 2014Het jy geweet die sterkste been in jou liggaam is in jou binne-oor? Hierdie en ander interessanthede oor gehoorverlies word bespreek....more25minPlay
March 29, 201430 Mar 2014Wat is 'n beskermde werksfasiliteit vir mense met gestremdhede? Naas Ferreira vertel meer van die Oosrandse Beskermde Werkwinkel vir volwassenes met 'n verstandelike gestremdheid....more12minPlay
March 22, 201423 Mar 2014Die fokus val op die impak van hemiplegie. Fanie du Toit kyk ook na die uitdagings rondom die gelyke indiensneming van mense met gestremdhede....more12minPlay
March 15, 201416 Mar 2014Ingrid Vorwerk-Marren vertel van 'n ondersteuningsgroep in Pretoria vir mense wat regstreeks deur beroerte geraak word....more14minPlay
March 08, 20149 Mar 2014Jeannie Rudolf vertel van die impak van sigverlies en die voordele verbonde aan die gebruik van 'n gidshond....more13minPlay
March 01, 20142 Mar 2014Fanie du Toit gesels met Heidi Claassens van Bothaville oor haar twee seuns wat erge gehoorverlies het....more13minPlay
February 22, 201423 Feb 2014Veronica January vertel van die aanpassings wat sy en haar gesin na 'n ernstige motorongeluk moes maak....more13minPlay
February 15, 201416 Feb 2014Waarom beleef kinders met gestremdhede steeds soveel uitsluiting? Therina Wentzel vertel van die harde werklikhede waarmee kinders met gestremdhede en hulle ouers daagliks te doen kry....more12minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.