Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
July 12, 201413 Jul 2014Jacqui January en Fanie du Toit vind meer uit oor die bewusmakingsveldtog vir geestesgesondheidsmaand, en 'n vrou deel haar storie van dankbaarheid na 'n breinoperasie....more23minPlay
July 05, 20146 Jul 2014Die werk wat vrywilligers doen vir mense met gestremdhede is instrumenteel in die voortbestaan van die hulporganisasies. jacqui January vind meer oor die hulp wat vir blinde mense beskikbaar is. En Fanie du Toit hoor van die risiko's en voorkomingsmaatreëls van druksere....more25minPlay
June 28, 201429 Jun 2014'n Jongman in 'n rolstoel vertel sy inspirende verhaal van positiwiteit en ondersteuning....more25minPlay
June 21, 201422 Jun 2014Jacqui January en Fanie du Toit kyk na riglyne wat verseker dat kinders en jongmense met gestremdhede op 'n gelyke basis kan kompeteer....more24minPlay
May 17, 201418 May 2014Buitengewone skole vir kinders met gestremdhede se praktiese aanpassings en fokusareas is anders as hoofstroomskole s'n. Fanie du Toit en Jacqui January vind meer uit hieroor....more23minPlay
May 10, 201411 May 2014Die oudwordproses bring uitdagings en soms liggaamlike en geestelike gestremdhede. Hoe kan jy jouself en jou geliefdes ondersteun en die lewe geniet? Jacqui January en Fanie du Toit het gaan uitvind....more27minPlay
May 04, 20144 May 2014Watter reëlings is daar getref om mense met gestremdhede op stemdag by te staan? Daar is ook nuus oor 'n liefdadigheidsorganisasie wat sporthulpmiddele aan gestremdes bied....more27minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.