Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
February 08, 20149 Feb 2014Wie en wat is Blind SA? Cathy Donaldson vertel van die doelwitte en werksaamhede van die organisasie....more13minPlay
February 01, 20142 Feb 2014Fanie du Toit gesels met Simone Botha, 'n voormalige Mej. Dowe SA. Sy vertel van haar uitdagings as 'n professionele danser....more12minPlay
January 25, 201426 Jan 2014Hoe toeganklik is natuurreservate vir mense met gestremdhede? Jeannie du Plessis vertel wat by hulle by die Moreletakloof Natuurreservaat doen....more13minPlay
January 18, 201419 Jan 2014Renelda en Hester Marais vertel hoe hulle as gesin deur Renelda se gehoorverlies geraak word....more13minPlay
January 11, 201412 Jan 2014Fanie du Toit kyk na die verantwoordelikheid van die private sektor om die omgewing, dienste en produkte toeganklik te maak vir mense met gestremdhede....more13minPlay
January 04, 20145 Jan 2014Leon de Beer van die SA Federasie vir Geestesgesondheid verduidelik hoe die regte van mense met 'n geestesongesteldheid beter beskerm kan word....more13minPlay
December 28, 201329 Dec 2013Hoekom het Helgard Muller besluit om al om Suid-Afrika se grens met 'n fiets te ry? Fanie du Toit gesels met hom oor die reëlings en uitdagings wat met so 'n fietstoer gepaardgaan....more13minPlay
December 21, 201322 Dec 2013Hoekom is die geriewe by baie strande ontoeganklik vir mense met gestremdhede? Fanie du Toit en Therina Wentzel besoek 'n paar strande in die Kaapse Skiereiland en maak voorstelle oor hoe die situasie verbeter kan word....more12minPlay
December 14, 201315 Dec 2013Rene Rust van Piketberg vertel hoe sy die daaglikse uitdagings wat met serebrale verlamming gepaardgaan, aanpak....more13minPlay
December 07, 20138 Dec 2013Fanie du Toit kyk na die bydrae wat Nelson Mandela gelewer het tot die bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika....more13minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.