Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
July 14, 201314 Jul 2013Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede....more13minPlay
July 07, 20137 Jul 2013Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede....more14minPlay
June 30, 201330 Jun 2013Fanie du Toit kyk na die eerste bioniese oog en die impak van retinitis pigmentosa op die mens en die omgewing....more12minPlay
June 23, 201323 Jun 2013Fanie du Toit kyk na die impak wat die Overstrand Vereniging vir Persone met Gestremdhede op die Hermanus-omgewing het....more13minPlay
June 16, 201316 Jun 2013Sandra Maritz van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremheid vertel meer van die pad na onafhanklikheid vir mense met gehoorverlies....more14minPlay
June 09, 20139 Jun 2013Wat is demensie? Wat beteken die atrofie van die menslike brein? Wat is die impak van demensie op die mens, sy geliefdes en die omgewing?...more13minPlay
June 02, 20132 Jun 2013Watter invloed het die ontoeganklikheid van die gemeenskap op mense met ’n gestremdheid? Fanie du Toit toets die menings van ‘n aantal mense oor hoe hulle daardeur geraak word....more11minPlay
May 19, 201319 May 2013Juanita Cronje vertel van die uitdagings rondom die bestuur van ‘n projek soos die Cluny Farm buite Johannesburg....more11minPlay
May 12, 201312 May 2013Hanlie Visser vertel hoe om sinvol te kommunikeer met mense wat aan Alzheimer se siekte ly....more12minPlay
May 05, 20135 May 2013Wat word met rabat of korting op ingevoerde voertuie vir mense met gestremdhede bedoel? Hoekom word die korting toegeken en wat is die verskillende kategorieë en wie kan daarvoor in aanmerking kom....more13minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.