Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
September 02, 20122 Sep 2012Wat is die voordele van swem vir kinders met Down Sindroom?...more13minPlay
August 26, 201226 Aug 2012Fanie du Toit hoor die menings van gestremdes oor die toeganklikheid van eredienste en kerkgeboue....more12minPlay
August 19, 201219 Aug 2012Fanie du Toit kyk na ‘n projek wat die toeganklikheid van geloofsgemeenskappe vir mense met gestremdhede bevorder....more12minPlay
August 12, 201212 Aug 2012Fanie du Toit gesels met ’n kundige oor die voordele wat sensories gefokusde aktiwiteite vir mense met Alzheimers se siekte inhou....more11minPlay
August 05, 20125 Aug 2012Fanie du Toit gesels met Dorothy-Anne Howitson, ’n kampvegter vir die regte van gestremdes....more12minPlay
July 29, 201229 Jul 2012Wat is die impak van Down Sindroom op mense wat regstreeks daardeur geraak word? Tineke Boshoff van Kaapstad vertel hoe sy en haar gesin die uitdagings saam-saam aanpak....more13minPlay
July 22, 201222 Jul 2012Adri Combrinck van Kaapstad vertel meer oor die opleidingsgeleenthede wat die Karel du Toit-Sentrum aan gehoorgestremde kinders bied....more12minPlay
July 15, 201215 Jul 2012Fanie du Toit gesels met Naas Ferreira, direkteur van ‘n beskermde werksfasiliteit aan die Oos-Rand, oor die uitdagings wat verstandelik gestremde volwassenes in die arbeidmark ervaar....more13minPlay
July 08, 20128 Jul 2012Wat is terapie-honde? Piet du Toit van Caring Friends vertel hoe mense met gestremdhede by hierdie inisiatief kan baat....more11minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.