Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
April 28, 201328 Apr 2013Wat word bedoel met hulpmiddele vir mense met gestremdhede? Die beskikbaarheid en bekostigbaarheid van ’n aantal vorme van hulpmiddele word bespreek....more13minPlay
April 21, 201321 Apr 2013Die klem val op die bemagtigingswerk wat die Vereniging vir Persone met Gestremdhede in Nelson Mandelabaai doen....more13minPlay
April 14, 201314 Apr 2013Fanie du Toit gesels met dr. Antionette van der Merwe oor hoe die Telematiese Dienste by die Universiteit van Stellenbosch ‘n bydrae lewer om die breë gemeenskap oor die die impak van gestremdheid in te lig....more13minPlay
April 07, 20137 Apr 2013Hannl Cronje vertel van die werk wat die Orion Organisasie in Atlantis doen....more14minPlay
March 31, 201331 Mar 2013Fanie du Toit en sy gas beantwoord luisteraarsvrae oor die benadering wat mense met gestremdhede kan volg om deel van die breë gemeenskap te wees....more13minPlay
March 24, 201324 Mar 2013Hoe toeganklik is die Ysterman-kompetisie vir mense met gestremdhede? Die driekampatleet, Francois Jacobs, vertel meer oor sy deelname aan hierdie kompetisie....more12minPlay
March 17, 201317 Mar 2013Fanie du Toit gesels met Lein Smuts oor die ekonomiese bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika. Die fokus val op die gehalte van’n wye reeks produkte, wat deur mense met gestremdhede vervaardig word....more12minPlay
March 10, 201310 Mar 2013Ledivia Hamman vertel meer oor die fossielroete en geologiese uitstalling by die Instituut vir Blindes op Worcester....more13minPlay
March 03, 20133 Mar 2013Hoe prakties is die beoefening van karate deur mense met gestremdhede? Dirk van der Merwe vertek meer van die bemagtigingspotensiaal van hierdie gewilde sport....more13minPlay
February 24, 201324 Feb 2013Jan du Plessis vertel meer oor die impak van siggestremdheid op sy werk, sy omgewing en toekomsdrome....more13minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.