Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
July 01, 20121 Jul 2012Fanie du Toit gesels met Tania Melnyczuk en Shaun du Toit oor die invloed van Asperger-sindroom op die mens en sy omgewing....more12minPlay
June 24, 201224 Jun 2012Wat is die korrekte behandelingsmetodes vir artritis? Kan die impak van hierdie toestand vertraag word? Fanie du Toit gesels hieroor met Annelie Roos, ’n fisioterapeut....more12minPlay
June 17, 201217 Jun 2012Hoe het Hein Wagner trauma in ‘n triomf te verander? Hein vertel hoe dit voel om met ’n seiljag van Kaapstad af na Rio te vaar en om die blinde landspoed rekordhouer van 322,52 km per uur te wees....more13minPlay
June 10, 201210 Jun 2012Dr. Chris Nel van die Unversiteit van die Vrystaat bespreek die oorsake, simptome en behandeling van artritis....more13minPlay
June 03, 20123 Jun 2012Fanie du Toit gesels met Johan Viljoen, voormalige nasionale direkteur van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika. Sy opvolger, Therina Wentzel, vertel ook van die uitdagings wat op haar skouers rus....more12minPlay
May 27, 201227 May 2012Fanie du Toit kyk na die toeganklikheid van die Moreleta-kloof Natuurreservaat in Pretoria....more13minPlay
May 20, 201220 May 2012Fanie du Toit kyk na die tweejaarlikse kongres van die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika wat in Port Elizabeth plaasgevind het....more13minPlay
May 13, 201213 May 2012Margot Luyt gesels met die aanbieder van Leefwêreld van die Gestremde, Fanie du Toit, oor hoe dit voel om ná 29 jaar van stilte, weer funksioneel te kan hoor....more13minPlay
May 06, 20126 May 2012Die Tour de Kaap is ‘n wedren wat jaarliks met groot suskes aangebied word. Thomas Micklem vertel meer oor sy deelname aan hierdie wedren en die verskil wat dit aan gestremdes se lewens maak....more13minPlay
April 29, 201229 Apr 2012Niel du Toit van Bloemfontein vertel hoe gestremdheid sy daaglikse lewe raak. Sake wat bespreek sal word, is die beskikbaarheid van hulpmiddele vir mense met ’n mobiele gestremdheid en die impak van druksere....more12minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.