
Sign up to save your podcasts
Or


Gisteraand se aankondiging van die Kabinet gaan hierdie week die nuus oorheers en almal wag om te sien hoe die markte vanoggend reageer. Ek wil dit uit ʼn effens ander hoek bespreek en praat oor die proses van beleid maak en implementeer wat die nuwe Kabinet in die gesig staar. Ek is bekommerd dat die ideologiese verskille tussen die ANC en DA gaan beteken dat ons weer van voor af gaan dink oor WAT om te doen, eerder as oor HOE om dit te doen.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellGisteraand se aankondiging van die Kabinet gaan hierdie week die nuus oorheers en almal wag om te sien hoe die markte vanoggend reageer. Ek wil dit uit ʼn effens ander hoek bespreek en praat oor die proses van beleid maak en implementeer wat die nuwe Kabinet in die gesig staar. Ek is bekommerd dat die ideologiese verskille tussen die ANC en DA gaan beteken dat ons weer van voor af gaan dink oor WAT om te doen, eerder as oor HOE om dit te doen.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

19 Listeners

1 Listeners