Die ekonomie minuut

Liewe MBK, hoe lank moet ons nog vasbyt?


Listen Later

Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat, maar voor jy dink dit is nie nuus nie, is dit die moeite werd om die verklaring van naderby te beskou.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners