Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
April 07, 2023Living for God - Paasnaweek 2023Om te sterf beteken om eers te leef... Is jou lewe so ingestel om eerste vir God te leef voordat jy vir Hom sal sterf?...more1h 7minPlay
March 26, 2023Look UpWeet jy wie jou God is? Weet jy waar jou hulp werklik vandaan kom? God is altyd daar en Hy is in beheer. Abraham leer ons iets en dit is om in geloof te reageer wanneer God praat....more40minPlay
March 19, 2023Face DownSoek God se aangesig. Moenie besig wees met ander dinge nie. Ons ore hoor baie stemme en ons moet leer om ons fokus op een stem te plaas. Wat God sê is baie meer belangrik as wat ons dink en of wat ander van ons sê. Soek God en moenie bekommerd wees nie. ...more48minPlay
March 12, 2023Desperaatheid in die GeheimIs jy desperaat vir God? Hoe ver sal jy gaan om jou desperaatheid te vul met God? Ons private lewe saam met God gaan bepaal hoe baie ons van God gaan ervaar. Hoe lyk jou verhouding met God in die geheim?...more45minPlay
March 05, 2023Honger vir GodOns moet Honger wees vir God. Daar moet 'n dryf in ons wees om te wil. God gaan nie jou wil oorskry nie, maar Hy wil jou uitnooi om Hom te wil dien. Daar is soveel meer in jou. Soek God en word honger vir meer van Hom....more59minPlay
February 26, 2023Kom tot jou sinneDie Here is God. Daar is niemand soos Hy nie. Ons het nodig om te besef wie Hy is en waartoe Hy instaat is. Ons is in die beeld van God gemaak, nie God in ons sin nie.Word wakker en besef dat God jou roep. Besef dat God heilig is!...more40minPlay
February 19, 2023Against all OddsOns het die geleentheid om deur die vyand se muus van vrees te breek. In die Storie van Dawid en Goliat leer ons 'n paar tegnieke wanneer dit kom om deur te breek wanneer niemand ander wil nie....more50minPlay
February 12, 2023UisonderingOns is uitgesonder. God het 'n plan met jou lewe en Hy het ook 'n plan met ons as gemeente. Sien wie jy is deur God se oë....more59minPlay
February 05, 2023Breaking Through - Vision Sunday 2023Ons almal wil Breakthrough ervaar. Maar hoe gaan ons dit kry? Is dit God se verantwoordelikheid om dit te gee? Daar is 'n deel in ons lewe waar ons moet betrokke wees in die breakthrough. Ons moet maar die hammer optel en begin deur breek aangoed in ons lewe. Is jy reg om opofferings te maak? Is jy gereed om in gehoorsaamheid te wandel?...more50minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.