Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
January 29, 2023Oop VenstersOns almal wil sukses beleef. Ons almal wil oorwinning ervaar. Maar staan ons in geregtigheid en gehoorsaamheid teenoor God en Sy Woord? God wil die vensters van die Hemel oor ons lewe oopmaak, maar die sleutel is God se deel. Is ons getrou in die 10de wat aan God behoort?...more1hPlay
January 22, 2023Neem die land in besitOns wil baie kere die beloofteland inbeweeg sonder om die werk te doen. Ek glo die Here nooi ons uit om in boldness en courage te staan en die land in besit te neem. Daar is 'n beloofte land. die vraag is eindlik net, wat gaan ons doen om dit in besit te neem?...more45minPlay
January 15, 2023Die Lig vir ons PadLigte is belangrik om effektief te funksioneer. Hoeveel te meer die Woord van God wat 'n LIG vir ons pad is. Die Here het vir ons almal 'n paadjie uit een gesit om te stap en om hierdie pad te stap moet ons elkeen in die Woord leef. Om deur te breek tot die volgende deel van God se plan het ons die Lig van die Woord nodig....more45minPlay
January 08, 2023Die Lamp vir ons VoeteDie woord van God (Die Bybel) is die beste boek wat nog ooit geskryf is. 'n Boek wat oor 'n tydperk van meer as 1500 jaar geskryf is. Hierdie boek is nie net 'n geskiedkundige verhaal nie, maar 'n boek wat lewe bring en lewens verander. Het jy jou bybel lief?...more57minPlay
December 04, 2022Iets Nuuts - Familiediens 2022Die Here doen nuwe dinge. Elkeen van ons, groot en klein, kan deur God gebruik word. God gebruik generasies om Sy plan tot vervulling te bring. Die generasie waarin jy is kan die volgende generasie aanspoor om die plan van God vir hulle uit te leef. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: Sermon podcast...more1h 28minPlay
November 27, 2022Die Atmosfeer van GenesingGod wil genees. God se wil is dat almal genesing moet beleef. Soms is dit net nie vir nou bedoel nie. Die hoop is hierin, dat as jy nie genesing hier op aarde beleef nie, sal jy eendag in die hemel genees wees. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: Sermon podcast...more1h 2minPlay
November 20, 2022Die klankgolwe van God se stemGod praat konstant met ons almal. Die vraag is of ons ore ingestel is om te luister wanneer God praat. Stel jou ore in om Sy stem te hoor deur verhouding met Hom te bou. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: Sermon podcast...more1h 11minPlay
November 13, 2022Knowing the voice of GodOns wil almal God se stem hoor. Maar om God se stem te identifiseer tussen 'n klomp ander stemme is dit nodig om God se stem te ken. Die enigste manier om God se stem beter te leer ken, is deur tyd met Hom te spandeer. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: Sermon podcast...more54minPlay
November 06, 2022Chasing Thunder - Wat sal jy doen as jy God hoor praat?Wat sal jy doen as jy God hoor praat? As kinders van God sal ons dink ons sal na God luister, maar, wanneer vrees en eie begeertes die oorhand kry, is dit 'n ander storie....more54minPlay
October 30, 2022New LandGod is giving us new land. He is extending our ground to minister in. One word from God can change you life. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE...more1h 15minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.