Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
June 04, 2023Triomfanklike KerkDie Kerk van Jesus is 'n kerk wat in oorwinning staan. Ons is deel van die kerk en daarom is ons Triomfanklik....more1h 17minPlay
May 28, 2023The Holy Spirit - Pinkster 2023Past Anton La Grange gesels oor die Heilige Gees en hoe die Heilige Gees in 'n verhouding met ons wil wees. Die Heilige Gees is deur die Vader gestuur sodat ons elke oomblik van elke dag saam met Hom kan wees. Die Heilige Gees is ons trooster, ons krag, ons bron van gawes en die een wat die Vrug in ons lewe voortbring....more47minPlay
May 28, 2023Faculty of Miracles - Pinkster 2023Past Anton La Grange gaan verder in die reeks van Pinkster boodskappe en verduidelik hoe ons as kinders van God deel het aan die Heilige Gees en die volheid van die Heilige Gees. Ons het toegang tot alles wat God vir ons kan gee deur die verhouding wat ons het met die Heilige Gees....more59minPlay
May 27, 2023Restore the Altar - Part 2 - Pinkster 2023Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van die Here is stukkend. Voordat hy God nader om te vra vir oorwinning moes hy eers die Altar herstel. Past Anton La Grange verduidelik vir ons hoe ons kan maak om die altar van die Here in ons eie lewe te herstel. Deur Visie, Gehoor en Eenheid in plek te sit, is die begin tot 'n herstelde altar. Hierdie is deel 2....more1h 24minPlay
May 26, 2023Restore the Altar - Part 1 - Pinkster 2023Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van die Here is stukkend. Voordat hy God nader om te vra vir oorwinning moes hy eers die Altar herstel. Past Anton La Grange verduidelik vir ons hoe ons kan maak om die altar van die Here in ons eie lewe te herstel. Deur Visie, Gehoor en Eenheid in plek te sit, is die begin tot 'n herstelde altar. Hierdie is deel 1....more1h 10minPlay
May 14, 2023Jou mure is voor MyOns almal bou mure op om onsself te beskerm, maar meeste van hierdie mure bring skeiding tussen ons en God. ...more1h 4minPlay
April 30, 2023Ongewone LiefdeOns gaan voort met die reeks oor die Liefde van God. ...more1h 18minPlay
April 23, 2023Love Changes EverythingDie Liefde van God is amazing en daardie liefde wat Hy vir ons het, verander alles. ...more1h 10minPlay
April 16, 2023Searching - Looking for JesusJesus is die een wie ons nodig het in ons lewe. Sonder Jesus kan ons niks doen nie. Sonder Hom is daar geen wonderwerke nie. Soek Hom in al jou weë. ...more51minPlay
April 09, 2023Die Skanier van ons Geloof - Paasnaweek 2023Die Opstanding van Jesus is die skanier van ons geloof. Sonder die opstanding van Jesus Christus sou ons geloof dood wees....more1h 3minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.