Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
October 29, 2023Connections - Have the same mind and heart as JESUSConnections is belangrik in die liggaam van Christus. Die een probleem wat ons het met hierdie konneksies is die gedagte rondom ons gedagtes, die manier hoe ons dink en redeneer en die uitvloei van ons harte. Ons gedagtes en woord word op die einde beheer deur ons harte. So wanneer die liggaam van Christus verskillende mindsets het en uit verskillende harte leef, dan is dit baie maklik om onder mekaar te twis en ook om konneksie te verloor.As jy wil saad saai gaan besoek gerus ons website https://ligenlewe.com/give/...more55minPlay
October 22, 2023Connections - Waar is jou hart?Ons harte is die bron van alles wat ons doen. Ons het seer harte, stukkende harte heel harte en passievolle harte. die manier hoe ons praat en reageer is 'n goeie aanduiding van wat in ons harte aan die gang is. Die bybel waarsku ons om ons harte te beskerm met alles wat ons het. Waar is jou hart?...more1h 11minPlay
October 15, 2023Connections_Aan wat is jy verbind?Konneksies is baie belangrik in ons lewens. Dit waaraan jy verbind is, gaan 'n impak in jou lewe hê en ook in die manier hoe jy groei en ontwikkel. Ons leer dat ons 'n liggaam is en dat ons mekaar moet help om te funksioneer in ons geestelike lewe, en ook in die ontwikkeling van ons karakter.#preek #connections #konneksies #Jesus #gemeente #liggaam #diensbaarheid #serve #Dreamteam #betrokke #Podcast...more1h 11minPlay
October 08, 2023Jesus - The WORD from the beginningJesus is van die begin af. Voor tyd bestaan het, is Jesus. Jesus het wel op 'n dag in ons kalender as mens onder ons kom woon, om ons te verlos van Sonde en die dood. Jesus is die Alpha en Omega, die begin en die einde. Ons almal en alles wat op aarde is, is deur Hom gemaak en bestaan niks sonder Hom nie. Dink jy nie dit is 'n goeie plan om jou lewe in Sy hande te plaas nie? ...more55minPlay
October 01, 2023Konflik tussen vlees en geesOns almal het apteit. ons raak honger en ons raak lus vir sekere lekernye. Die vlees het baie begeerlikhede en dit is alles tydelik. Ons geesmens het ook 'n apteit. Maar dit is 'n honger en 'n lus na God en Sy teenwoordigheid. ...more54minPlay
September 24, 2023Wat Kwalifiseer my - LifeKids (Familiediens)Jonathan vra die vraag, "Wat kwalifiseer my?" God wil ons gebruik maar ons eerste opmerking is gewoonlik een van, "ons kan nie". God leer ons deur die storie van Moses dat ons kan enige iets doen wat Hy ons vra om te doen. God is die een wat ons kwalifiseer deur die krag van die Heilige Gees. Moenie meer verskonings maak nie, leer, groei en doen wat God jou vra....more1h 10minPlay
September 17, 2023Dreams is God's BusinessOns almal gaan deur valleie en woestyne wat nie so lekker deel van die lewe is nie. Die op en af van die lewe is ook nie altyd maklik nie en wonder ons soms waar God is. God is altyd daar en belowe Hy in Sy woord dat Hy ons nooit alleen sal los nie. Ons is Sy kinders en wil Hy ons voetstappe rig. My vraag is, gaan ons toelaat dat God deel vorm van ons storie, of gaan ons ons rug op Hom draai?Jer 29:10-1110 This is what the Lord says: “You will be in Babylon for seventy years. But then I will come and do for you all the good things I have promised, and I will bring you home again. 11 For I know the plans I have for you,” says the Lord. “They are plans for good and not for disaster, to give you a future and a hope. ...more1h 2minPlay
September 10, 2023Lewe as 'n GunsgenootDeel van die reeks waarmee Past Morne besig is oor die GUNS van God. In hierdie deel praat hy oor die beginsels van God en hoekom die teenwoordigheid van God belangrik is....more1h 10minPlay
September 03, 2023Releasing the Fragrance of Jesus In ons lewe maak ons baie besluite. Die grootste en belangrikste is om by die voete van Jesus te wees. Soos ons Hom aanbid, is daar 'n aroma wat vrygestel word. Our Worship releases a fragrance. En wanneer ons daardie aroma voor die Here bring, begin ons daardie selfde arome uitleef. Wanneer ons Jesus anoint met ons aanbidding, dan smeer daardie geur ook op ons af. Are you smelling like Jesus?...more31minPlay
August 27, 2023Jy moet KiesDie lewe is vol keuses en ons moet leer om die regte besluite te neem. God se woord is vir ons 'n kompas en help die Here ons om in elke deel van ons lewe, die beste keuses te maak. ...more1h 1minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.