SEEK: Hierdie gedagte is so belangrik, want nou gaan dit nie meer oor ons nie, dit gaan oor God. Wanneer ons God soek, belowe die Here dat Hy gevind sal word. Maar om te soek is effort, en dit vat soms tyd. Jy moet doelgerig soek.
KNOCK: Om te klop, moet ons by die deur staan. Wanneer ons klop by 'n deur is dit gewoonlik omdat ons die persoon ken aan die ander kant van die deur. Die fees is anderkant die deur, daarom moet ons by God se deur gaan klop en aanhou klop.