Die woorde boek verduidelik dit baie soos volg; 'n Ekonomie is 'n gebied van produksie, verspreiding en handel, sowel as verbruik van goedere en dienste. Oor die algemeen word dit gedefinieer as 'n sosiale domein wat die praktyke, diskoerse en materiële uitdrukkings wat met die produksie, gebruik en bestuur van hulpbronne geassosieer word, beklemtoon.