Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
September 29, 2024Holy Spirit - FoundationsWie is die Heilige Gees? Kan ek Hom ken? Die krag van die Heilige Gees. Ons almal het al vra gehad of het nogsteeds vrae oor die Heilige Gees. In vandag se boodskap gaan ons probeer verstaan wie die Heilige Gees is en hoe ons met Hom kan leef in 'n verhouding....more45minPlay
September 22, 2024Living by the Spirit - FoundationsSonde keer ons om ten volle te leef saam met die Heilige Gees. Sonde lei ons na die dood. MAAR, 'n lewe wat gelei word deur die Heilige Gees, is 'n lewe wat gelei word na die Ewige Lewe....more1h 4minPlay
September 15, 2024Be Free - FoundationsVryheid kan net deur Jesus verkry word. Wanneer ons op Jesus as fondasie bou, vind ons vryheid van sonde en het ons die geleentheid om in oorwinning te leef. ...more58minPlay
September 08, 2024The Fear of the Lord - FoundationsOns gaan verder in ons reeks oor Foundations. As kind van God het ons nodig om op die regte fondasie te bou. JESUS CHRISTUS is daardie fondasie. Verlede week het ons gekyk na die fondasie, maar nou is dit belangrik om te weet hoe ons op die fondasie moet bou. Vandag begin ons by die begin. Die vrees vir God. Ons kan nie vorentoe beweeg sonder die vrees van die Here in ons lewe nie. Dit is die begin en daarop kan ons bou. Dit is 'n Heilige vrees wat ons nader trek aan die Here en nie weg jaag nie. Dit is waarop ons lewe gebou word. Dit is die begin van wysheid. Toe Job die vrees van die Here herstel in sy lewe, het God Job se omstandighede ook herstel. ...more1h 2minPlay
September 01, 2024The Beginning of Something Beautiful - FoundationsPast Rudi begin met 'n reeks oor die fondasies waarop ons bou. Die lewe kan vir ons baie redes gee hoekom ons op sekere fondasies bou buiten Jesus. Maar die enigste fondasie wat ons gaan bo hou is JESUS CHRISTUS.Paulus sê dat ons moet baie versigtig bou op hierdie fondasie wat geê is, nl. Jesus. Is Jesus jou fondasie?...more1h 6minPlay
August 25, 2024Full of Faith - Faithfulness_Deel2 - Past Anton La GrangeFaithfulness is wat elke kind van God nodig het. Ons lewe moet gevul wees met Geloof. Maar hierdie geloof moet in God wees. As jy geloof in iets het sal jy faithful wees in dit. Past Anton breek vir ons die gedagte verder oop oor FAITHFULNESS....more1h 12minPlay
August 18, 2024Faithfulness - Full of FaithWaarin Glo jy? Is God jou God? Dan moet dit ons hartsbegeerte wees om getrou te wees aan God. Getrouheid is ook 'n teken van ons liefde vir God, net soos gehoorsaamheid. God is eerste en bo alles getrou. Hy het vir ons die voorbeeld kom stel. Nou is dit ons beurt om getrou te wees in alles wat ons doen. ...more1h 18minPlay
August 11, 2024Gehoorsaamheid: Die brug tot DeurbrakeOns leef in 'n jaar waar ons deurbrake sien, ons hoor van deurbrake en van ons staan en bid nog vir deurbrake. Ons het hoop in die Here en dat die Here ons toekoms in Sy hande het. Saam met die hoop het ons die gehoorsaamheid nodig sodat ons oor die brug kan loop tot in ons deurbrake. Gehoorsaamheid is nou baie belangrik....more1h 15minPlay
August 04, 2024Hoop in JesusHoop kan baie dinge los maak in ons lewens. Hoop vir 'n beter lewe, hoop vir 'n goeie uitslag, hoop dat jou span gaan wen. Hoop bring verwagting en geloof in ons lewe in. Dit bring ons tot 'n punt waar jy verby die onmoontlike kyk en kyk na die wonderwerk. Dit bring ons by 'n plek waar ons perspektief verander en ons bring by 'n plek waar gebed gefokus word op wat God se wil is....more51minPlay
July 28, 2024TydIn hierdie boodskap praat Past Morne oor die verloop van TYD. Tyd is iets wat ons nie beheer nie, maar tyd word beheer deur God. Wat in daardie tyd gebeur word bepaal deur ons gehoorsaamheid en ongehoorsaamheid. ...more52minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.