Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
December 08, 2024Praise the LordPraise the Lord in all we do. Waar jy ookal jouself mag bevind, Prys die Here!!!...more1h 19minPlay
November 30, 2024Do you SEE God?Ons almal het al van God gehoor. Of ten minste gehoor mense praat van God. Maar het ons al God gesien? God slaap nie en Hy sluimer nie, sê die Psalm digter. Kan ons God sien? Wil God gesien word? Hierdie is vrae wat ons vra en oor wonder. Sien God my?Om God te sien begin by Geloof en Gehoorsaamheid....more59minPlay
November 24, 2024UNtiED or UNitED - FoundationsOns gaan voort met ons reeks oor Fondasies en ons gesels oor die woord wat op almal se lippe is; Eenheid. Sonder eenheid sal ons nie die doel bereik waarvoor ons geroep is nie. Die vraag wat Past Rudi ons vra is, Are you untied, or are you United. Ons het al baie kere gesien hoe mense val wanneer hulel skoenveters los is. Dit werk beter as die skoene vasgemaak is. Net so moet ons "vasgemaak" wees of dan wel in eenheid wees met mekaar. Eenheid is nie 'n voorstel vir die kind van God nie. Dit is 'n opdrag. ...more1h 11minPlay
November 22, 2024B2G - JESUS - Our POSITION in ChristOns sluit ons B2G Campaign af by die pragtige Paarl Amfiteater op Paarlberg. 16 kerke wat op een plek bymekaar kom. Saam God aanbid en saam die woord geniet. Worship leiers van die verskeie betrokke gemeentes wat 2200 mense lei in Praise and Worship. Past Brent Martini is gevra deur die betrokke pastore om die woord te bedien en dit was amazing. Ons is ook dankbaar vir die siele wat tot bekering gekom het. As jy die volle diens wil kyk gaan besoek gerus ons Youtube kanaal: https://youtu.be/G_N2Jl3KEtQ?si=YKO2Wd8tB9tshKVi...more39minPlay
November 10, 2024B2G - JESUS - His PURPOSE for usOns is besig met ons B2G reeks saam met ander kerke in die Paarl/Wellington vallei. in hierdie boodskap deel Lee-Ann Jesus se doel met ons as kinders van God en ook as kerk. Liefde. Mag hierdie boodskap jou inpireer om Jesus se Liefde uit te leef in hierdie wêreld wat dit so nodig het. ...more39minPlay
November 03, 2024B2G - JESUS - His PROMISE and POWEROns is besig met ons B2G reeks saam met 16 ander kerke en ons beleef wonderlike tye. In hierdie boodskap deel Past Gerhard Kotze met ons oor die belofte en die Krag van Jesus aan ons en ook aan die kerk. Die Heilige Gees speel is deel van ons lewe en sonder die krag van die Heilige Gees kan ons niks doen nie. ...more1h 13minPlay
October 27, 2024B2G - JESUS - His PRESENCEOns B2G (Better Together) Campaign skop hierdie Sondag af en ons fokus vir die volgende 4 weke is JESUS. In hierdie boodskap praat ons oor Jesus se teenwoordigheid in ons persoonlike lewens en ook Sy teenwoordigheid in ons kerke. www.b2g.co.za...more47minPlay
October 20, 2024Thy Word - FoundationsWoorde het krag. Hoeveel te meer wanneer dit die woorde van God is. Leef ons volgens die Woord van God, of die woorde van hierdie wêreld. Jesus is die Woord. Ons fondasie is Jesus. So ons kan vir mekaar sê ons fondasie is die gees vervulde Woord van God. Nie net letters op bladsye nie. Maar die openbaarmaking van wie Jesus is deur die bybel....more1h 15minPlay
October 13, 2024Worship in Spirit and Truth - FoundationsOns gaan voort met ons reeks "Foundations". Lee-Ann bedien vandag die woord en ons hoor hoe ons 'n lewe van aanbidding behoort te handaaf en God aanbid in gees en in waarheid. Worship is deel van hoe ons bou op die fondasie. ...more1h 12minPlay
October 06, 2024Surrender - FoundationsPast Rudi gaan voort met die reeks "Foundations". In vandag se boodskap hoor ons dat die beste manier om die Heilige Gees te ervaar is deur 'n "surrendered heart". Ons harte moet weg breek van die sonde en God soek met alles wat ons het. Ons word geroep om ons lewe neer te lê en ons eie kruis op te neem en Jesus te volg. Surrender tot die Heilige Gees. Gee oor, en laat toe dat die Heilige Gees jou lei....more1h 7minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.