Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12... more
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.
August 14, 2022Hoekom het Jesus soveel gesagPast Theuns Louw van die Bybelgenootskap is saam met ons en praat oor hoekom Jesus soveel gesag het. Luister met jou hart!...more42minPlay
August 07, 2022Gehoorsaamheid bring Oorwinning1 Samuel 15:22 But Samuel replied, “What is more pleasing to the Lord: your burnt offerings and sacrifices or your obedience to his voice? Listen! Obedience is better than sacrifice, and submission is better than offering the fat of rams.As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more45minPlay
July 31, 2022Geloof is jou HammerOns almal wil deurbraak ervaar. Ons het al gesien in renovations hoe jy sekere mure afbreek en die prentjie van die hele huis verander. Die vloei is beter en in sommige kere stoot dit die waarde van die huis op.Deurbraak bring nuwe dimensie en dit gee jou die geleentheid om nuwe geleenthede te sien. Die deurbraak wat ek in my hart ervaar is die deurbraak wat oorwinning bring. Een van die vrese voor deurbraak is die onbekende. Die vrees van om foute te maak of om die vloei te versteur. Maar ek weet die Here gee vandag vir ons die deurbraak om die oorwinning te bring.As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more1h 6minPlay
July 24, 2022Loop op WaterOns geloop in Jesus gee vir ons die vermoë om op water te loop ten spyte van die storm waarin ons onsself bevind. Fokus. Jesus is by jou en Hy moet jou fokus punt wees. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more1h 4minPlay
July 17, 2022Gesonde Gesinslewe en KindersOm kinders te hê is 'n voorreg van God. Daaroim is dit belangrik om hulle groot te maak in die vrese van die Here. Volgens God se Woord. Past Morné vat hierdie reeks van Gesonde Gesinslewe verder deur te fokus op die kinders in die Gesin. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more42minPlay
July 10, 2022Gesonde Gesinslewe en die VrouPast Morné vd Linde gaan voort met die reeks - Gesonde Gesinslewe. Deel 2 van hierdie reeks word daar gesels oor die vrou in die gesin. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more1h 18minPlay
July 03, 2022BloedverbondDie bloed van Jesus is kragtig en reinig ons van al ons sondes. Past Henry Young breek die gedagte oop van die Bloed van Jesus en die verbond wat nou tussen ons en God is. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE...more55minPlay
June 19, 2022Gesonde GesinslewePast Morné gesels met ons op Vadersdag oor die bou van 'n Gesonde Gesinslewe. Mans speel 'n groot rol in die gesin net soos die vroue en kinders. Hierdie is die eerste deel van drie in die reeks - Gesonde Gesinslewe.As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more1h 15minPlay
June 12, 2022Brandweerman, Polisieman en MontelierPast Morné verduidelik bietjie meer oor die onderwerp van die Heilige Gees. Wanneer die Heilige Gees werk kan ons op verskillende maniere reageer. Wat sê die woord daarvan?As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more1h 11minPlay
June 05, 2022Lewe in die GeesDis Pinkster en ons celebrate die feit dat ons elke dag saam met die Heilige Gees kan beweeg. You received the Spirit because you believed the message you heard about Christ. Daar is net een manier om die belofte van die Heilige Gees te ontvang. Dit is deur te glo in Jesus en die boodskap wat ons van Hom gehoor het.As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak.Lig en Lewe SentrumFNBRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655REF: CHURCH ONLINE...more1h 6minPlay
FAQs about Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST:How many episodes does Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST have?The podcast currently has 200 episodes available.