Die ekonomie minuut

Maar wat van ons sosio-ekonomiese regte?


Listen Later

Ek het al baie gepraat oor hoe die regering se begroting onder druk is, maar daar is genoeg ander kommentators daar buite wat sê, maar wat die grondwet wat sosio-ekonomiese regte, soos die reg tot onderwys, behuising, voedsel en gesondheidsdienste, waarborg? As die regering nou besteding sny gaan dit hierdie regte verswak.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners