Ons vra, het Bruce Willis vir ons 'n goeie voorbeeld gegee van braafheid en om op te staan vir geregtigheid, of is hy 'n voorbeeld van toxic manlikheid? Maar meestal is ons maar net nostalgies oor al sy vermaaklike flieks.
Nog Pop! episodes: Magalies - Pop
Hoofstukke:
00:00; Spiere, seks, 12 Monkeys
06:25; Komedierolle, cartoons, flieks met nommers
09:55; 6th Sense, Friends, sy grootwordjare
13:39; Die Hard, Striking Distance
19:22; Laaste flieks en siekte
23:17; Red die wêreld
27:59; Lucky Number Slevin
33:17; Rolmodel of Toxic?
40:23; Nostalgie na eenvoudiger tye