Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweed... more
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 172 episodes available.
April 22, 2025[141] Hensopper Portugal (Jan Hugo - The Relocated South African)Ons praat met Jan Hugo wat in Portugal bly en wat die splinternuwe podcast The Relocated South African hardloophttps://open.spotify.com/show/5S02j5hf8iZNa3aKU1tHZw...more1h 1minPlay
April 16, 2025[140] Pop! SeveranceDie viermanskap van die Magalies Potgooi bespreek TV reeks Severance.Ons gaan ook bietjie in die filosofie aspekte in....more51minPlay
April 09, 2025[139] Pop! SpacemanKort episode vandag - Adam Sandler se verrassended serious space fliek. Ons doen geen analise van die movie nie - net 'n lekker klets en vinnige bekendstelling vir die wat dit nog nie gekyk het nie....more30minPlay
April 02, 2025[138] Boekklub: Nexus - die groot AI gevaar (met Tersia)Yuval Noah Harari se boek Nexus word bespreek, asook sy stellings oor die gevare van KI (AI).Susan Gerbic: https://www.youtube.com/watch?v=ZByPi3RjhmkTersia se ander projekte:Free Thought Hour: https://www.youtube.com/c/FreeThoughtProductionsKruisvry: https://www.youtube.com/@Kruisvry...more1h 20minPlay
March 26, 2025[137] KletsBotBoks: Die Siel en ander metafisiese sakeOns span ChatGPT en Grok in om te debatteer oor metafisiese stellings uit geloof. Dit was groot pret. Jammer vir die klankgehalteprobleme op sekere plekke...more59minPlay
March 19, 2025[136] Pop! Simba se twak en ander fliek-tropesOns praat oor tropes in flieks en Evert vertel ons hoekom hou hy nie van The Lion King nie.Francois se Phishing Quiz:https://phishingquiz.withgoogle.com/...more1h 1minPlay
March 16, 2025[Bonus] Space nuus #3Ons gee 'n opdatering op:- SpaceX super heavy vlug 7 & 8- Blue Origin se eerste New Glenn vlug- RocketLab en FireFly se klein rockets- FireFly en Intuitive Machines se maan landings...more29minPlay
March 12, 2025[135] Skeptisisme - teenmiddel vir alien stories & ander twakWelkom, ons praat oor so paar idees oor skeptisisme....more51minPlay
March 05, 2025[134] Maga-lies: Trump en tribulasiesRudolph en Evert kan hulself nie help nie en praat oor die onlangse verandering in die politieke landskap van die VSA.As jy moeg raak, spring na die laaste 5 minute toe of so waar ons darem tot een of ander gevolgtrekking kom....more1h 8minPlay
February 26, 2025[133] Boekklub: The Alienation Gene met Marinus MansOns praat met skrywer Marinus Mans oor sy boek The Alienation GeneAmazon link vir The Alienation Genemarinusmans.co.za...more1h 10minPlay
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 172 episodes available.