Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.... more
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.
February 07, 2024[79] Klets: "My Mense"Hoe hard skud jy hand? Soengroet mense ook in ander lande? Wat beteken dit as 'n Afrikaanse man met vellies praat van "My Mense"? Wat is kultuur? Ons ruil notas uit en antwoord hierdie vrae van die perspektief van Suid Afrika, Australië en België....more1h 16minPlay
January 31, 2024[78] Boekklub: Arch-ConspiratorDivergent fliek reeks se skrywer, Veronica Roth het ons vermaak met die kort verhaal "Arch-Conspirator". ...more1h 13minPlay
January 24, 2024[77] Geen Fatalisme; Geen dobbelstene (met Afrikaanse Manne)Opvolg op episode 73 om 'n verduideliking van vrye wil, fatalisme en verenigbaarheidsleer (compatibilism).Gesprek begin na 10 minute merk, maar die Afrikaanse Manne het vir ons 'n paar lekker stories die eerste stuk vertel. Check uit Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/...more1h 30minPlay
January 17, 2024[76] Boekklub: Goggins (toughste dude ooit) - met Afrikaanse man Hugo SwanepoelOns doen 'n boekklub met Hugo Swanepoel van Afrikaanse Manne potgooi. Die boek: Goggins: Can't hurt me: Master Your Mind and Defy the Odds ; Ons praat ook oor ons eie draf en maraton hardloop ervarings.Goggins is 'n ultra atleet en 'n 'motivational speaker'. Hy gee mense advies oor hoe om met 'n sterker 'mindset' hulle lewens te groei - nie net te doen met fisiese uitdagings nie.Goggins skets gedoen deur: https://www.instagram.com/nell.idae/Afrikaanse Manne Podcast: https://afrikaansemanne.com/...more1h 24minPlay
January 03, 2024[75] Tech: KernkragOns praat or nuclear power en onlangse ontwikkeling....more1h 37minPlay
December 27, 2023[74] Magalies vir president!Show begin op 4:20Ons laat ons uit oor 'n paar politieke sienings en rate mekaar....more1h 54minPlay
December 20, 2023[73] Vrye wil, bestaan van tyd, Marxisme en meer (met Pieter Kriel)Pieter Kriel is besig met sy Meesters in Metafisika. Ons praat met hom oor marxisme, metafisika, die verwantskap tussen wetenskap en filosofie, vrye wil, die gebrek an self, bewussyn, Siener van Rensberg en Afrikaners op Tiktokhttps://pieterkriel.com/https://www.tiktok.com/@pieterkrielorg...more1h 21minPlay
December 13, 2023[72] Pop! Primer & Donnie DarkoOns praat uiteindelik met Tobie oor die tydtoer moewie "Primer" en ook Donnie Darkohttp://www.donniedarko.org.uk/...more42minPlay
December 06, 2023[71] Geen Bybel Sondeval? (met Teoloog Prof Sakkie Spangenberg)Ons gesels vandag met Professor Izak Spangenberg, 'n afgetrede teoloog wat in die Ou Testament gespesialiseer het. Hy het 10 boeke geskryf en meer as 60 akademiese publikasies op sy naam, en hy het dekades se ondervinding agter die blad.Prof. Spangenberg se navorsing het tot die insig gelei dat die kerk soms nie die Bybel akkuraat gebruik nie. Hy beklemtoon dat sekere konsepte, soos die Sondeval, nie altyd korrek verstaan word nie.https://unisouthafr.academia.edu/IzakSpangenberg...more1h 10minPlay
November 29, 2023[70] Klets: SpaceX - ROCKETS!Evert vat ons deur die SpaceX vloot se geskiedenis en toekoms.Games withrealistic orbital mechanics:Orbitersim: (serious sim): http://orbit.medphys.ucl.ac.uk/KSP 1: https://store.steampowered.com/app/220200/kerbal_space_programKSP 2: https://store.steampowered.com/app/954850/Kerbal_Space_Program_2/ SpaceX:Landing learnings: https://www.youtube.com/watch?v=bvim4rsNHkQ&t=17sFalcon heavy landing: https://www.youtube.com/watch?v=sf4qRY3h_eo&t=462s IFT 1: Rock tornado: https://www.youtube.com/watch?v=_krgcofiM6M&pp=ygUKc3BhY2V4IGlmdA%3D%3DIFT 2: Getting better at it: https://www.youtube.com/watch?v=JL7bPFxQKgM&pp=ygUKc3BhY2V4IGlmdA%3D%3D Falcon 1 foto behoort aan SpaceX; lisensie: https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Falcon_1_Flight_4_liftoff.jpg...more1h 18minPlay
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.