Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.... more
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.
June 19, 2024[97] Klets: Nat stortgordyn kienk & ander confessionsEvert vertel ons van die lawwe dinge op "Fesshole" - 'n X (Twitter) account waar mense hulle lafste belydenisse anoniem kan laat versprei.https://x.com/fesshole...more1h 13minPlay
June 11, 2024[96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger)RR Ryger skryf oor dinge in Afrikaans wat ons nie gewoonlik in Afrikaans lees nie. Dis 'n rowwe rit, maar baie boeiend. RR Ryger is die skrywersnaam van Michael Green.Ons praat ook met hom oor se loopbaan wat baie dekades span en 'n paar interessante draaie geloop het tussen skryf, rugby joernalis en redakteur van Loslyf.Litnet biografie: https://www.litnet.co.za/michael-green-aka-rr-ryger-1963/Wikipedia: https://af.wikipedia.org/wiki/Michael_Green...more1h 9minPlay
June 04, 2024[95] SA Nobel prys wenner Wurm leer ons oor die breinHoe werk die mens se brein? Kom ons begin klein... baie klein en kyk na die mees primitiefste diertjie wat nie net gereeld in die ruimte kuier nie, maar die bestudering van dit het gelei het tot 'n Suid Afrikaanse Nobel prys - C.Elegans.Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Caenorhabditis_elegansOpenWorm: https://openworm.org/Hoe 'stroom' in neurone werk: https://www.youtube.com/watch?v=HUuUUJktL6E...more1h 7minPlay
May 28, 2024[94] Klets: Die wind in jou seile (power kiting)Ons praat oor powerkiting.Maak seker jou kite is nie te groot vir jou skoene nie! https://www.youtube.com/shorts/cO7oM4VAxqYIndiese insident: https://www.voanews.com/a/police-kite-fighting-string-responsible-for-india-festival-deaths/6931342.html...more47minPlay
May 22, 2024[93] Die Gevaarlike Paddastoele (met Dewald)Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag!Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-wDie fractal beelde waarna verwys is: https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/...more1h 7minPlay
May 06, 2024[91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n HensopperHoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?...more51minPlay
April 30, 2024[90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNEHugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak. Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES. Ook die Afrikaanse Manne potgooi.Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTsHardeware: Midi controller....more1h 17minPlay
April 23, 2024[89] Vegan 'fight' tussen Tobie en RudolphOns het 'n vriendelike debat oor veganisme (insluitend Utilitarian waardestelsel). Francois probeer sy bes om objektief te bly, maar hou te veel van biltong!...more1h 10minPlay
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.