Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.... more
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.
March 05, 2025[134] Maga-lies: Trump en tribulasiesRudolph en Evert kan hulself nie help nie en praat oor die onlangse verandering in die politieke landskap van die VSA.As jy moeg raak, spring na die laaste 5 minute toe of so waar ons darem tot een of ander gevolgtrekking kom....more1h 8minPlay
February 26, 2025[133] Boekklub: The Alienation Gene met Marinus MansOns praat met skrywer Marinus Mans oor sy boek The Alienation GeneAmazon link vir The Alienation Genemarinusmans.co.za...more1h 10minPlay
February 19, 2025[132] Klets: Virtual Reality met Quest 3Evert vertel vir ons van sy nuwe speelgoed.Quest 3 VR HeadsetTop Speletjies:- Job simulator- Vacation simulator- Wall town wonders- Population: One- Superhot- Contractors Showdown: ExfilZone Kamera:- Insta360 X4...more1h 30minPlay
February 12, 2025[131] Klets: Skaam seuns wat modelleer en salsaOns praat oor Rudolph se modeljare, Tobie se salsa-avonture, skaamheid en vernederende ondervindings wat jou laat groei.Daar is ook so paar goue skool herhinnering....more46minPlay
February 08, 2025Nuusflits: Dricus Du Plessis veg! UFC 312, Sondag oggendDricus Du Plessis veg more, Sondag oggend weereens teen Sean Strickland. Kyk op DSTV so tussen 9am en 10am.Jy kan ook die fight koop op ufc fighpass. Hier by my kos dit so 30 eur....more2minPlay
February 05, 2025[130] Hoekom is daar iets en nie niks nie?Ons probeer weerens een van die onopgelosde vrae beantwoord.Michael Shermer artikel wat as basis gebruik word:https://www.skeptic.com/reading_room/why-is-there-something-rather-than-nothing/Lawrence Krauss onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=46sKeycH3bE...more45minPlay
January 29, 2025[129] Drie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskapDrie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskap...more1h 4minPlay
January 22, 2025[128] Pop! ArcanePlot Alert!Vind dit op Netflixhttps://www.netflix.com/title/81435684...more1h 14minPlay
January 15, 2025[127] Is besluitneming en doelwit "hacks" nodig?Maak jy soms verkeerde besluite omdat jy nie verby die struikelblokke kan kyk nie? Sukkel jy met "analysis paralysis"? Voel jy skuldig oor doelwitte wat jy nie bereik het nie?Moet jy sleg voel teenoor jou historiese self as jy nie drome bereik het nie, of skuld jy eerder jou toekomstige self genot?Is die harde bene kou iets wat jy moet vermy of uitsoek?Moet ons eerder fokus op voorspellings as doelwitte?Elon Musk mis altyd sy ambisieuse mylpale, so is daar eers 'n punt om dit te stel?...more53minPlay
January 08, 2025[126] Klets: Die klein dingetjies wat plaOftewel soos wat hulle in Engels sê "Pet Peeves"....more53minPlay
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.