Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
September 12, 2023Gebed vir elke geleentheidDs Hennie Maartens gesels met ons oor gebed vir elke geleentheid. Entrepeuner en sakevrou Alet van Zyl van Beaufort-Wes vertel meer oor haar onderneming Hartsgoed en Dr Roné-Marie Keet gee praktiese wenke vir ouers en leerders oor hoe om Graad 12 te oorleef. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
September 05, 2023Bakens van geloofIn hierdie aflewering kuier Mev Suid-Afrika finalis Nadine van de Wateren in die ateljee en gesels trourok-ontwerper Ilse Roos oor haar bakens van geloof. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
August 29, 2023Bybelse kossePastoor Marielle de Vos gesels oor Bybelse feeste en Bybelse kos. Ds. Hendrik van Deventer deel ‘n boodskap oor vrede en vreugde te midde van swaarkry. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
August 22, 2023Onbeskryflike genadeStefaans Coetzee gesels oor Onbeskryflik Genade en hoe keuses, klein en groot, jou lewe rig. Gerhard Lindeque van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vertel meer oor die 90e bestaansjaar van dié organisasie en die spesiale feesvieringe wat hiermee gepaard gaan. Skrywer Jan Vermeulen gesels oor sy jongste jeugboek Om ‘n leeu se bek toe te bid. Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
August 15, 2023Gesonde eetgewoontes en jou hormonale stelselVoedingskundige Madalein Helm kuier in die atlejee en vertel oor die impak van gesonder eetgewoontes op ons hormone. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
August 08, 2023Sonneblomme & sneeuMichelle Potgieter vertel oor die lewe in die Oekraine waar sy vir al meer as 27 jaar lank woon en joernalis, Karien Basson, gesels oor 'n boek waarin bekende sportsterre hul geloofsreis deel. Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
August 01, 2023Vroue van die BybelEsté Geldenhuys gesels oor vroue van die Bybel en wat ons vandag by hulle kan leer. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
July 25, 2023Sukses en welvaart - hoe ons as gelowiges daaroor dinkDr. Johan Beukes gesels oor die ander kant van sukses en vertel meer oor wat hy uit gesprekke met bekendes geleer het. PJ Botha gesels oor jou reis na welvaart en ds. Rudi Swanepoel gee ‘n Bybelse perspektief op geld en sukses in hedendaagse tye. Met Hart en Siel...more1h 29minPlay
July 18, 2023Skrywers en boekeTydens hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die skrywers van vier Christelike boeke wat by luisteraars sal byval vind. Alexa Steyn gesels oor haar Bybelse roman, Die Galileërs. Helena Hugo vertel oor Verbly julle in die hoop, die tweede roman in ‘n reeks van drie. Wendy Maartens gesels oor Psalms vir kleingoed en joernalis en skrywer Deonette de Kock vertel meer oor die skryf van Prison Child die verhaal van Felicia Goosen, wat in ‘n tronk in Thailand gebore is, nadat haar ma Vanessa Goosen gevange geneem is vir die smokkel van dwelms in 1994. Met Hart en Siel...more1h 43minPlay
July 11, 2023Veerkragtige lewensritmesNarratiewe berader, Faith Durie kuier in die ateljee. Dr. Gideon van der Watt gesels oor veerkragtige lewensritmes en Jennie Pretorius deel haar getuienis oor die pad wat sy moes stap met die heengaan van haar dogter. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.