Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
July 04, 2023Wikkel jou brein waywyd wakkerNeurowetenskaplike, dr Melodie de Jager, kuier in die ateljee en gesels oor breingesondheid van voor geboorte tot en met bejaardheid en hoe om jou brein wawyd wakker te hou en die volle potensiaal daarvan te benut. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
June 27, 2023Rede om te glimlagIn hierdie episode gesels Christine Ferreira met Retha Ingenbleek oor die SPAR Women’s Challenge Tshwane en hoekom ons altyd rede het om te glimlag, Kim Robertson Smith vertel meer oor die werk van die Smile Foundation en en Annie & Merrick van As deel hul getuienis oor hul seuntjie Joshua wat met ‘n gesplete verhemelte gebore is. Met Hart en Siel...more1h 28minPlay
June 20, 2023Bidkombers & IdentiteitsankersJenny Pretorius, Marlene le Roux en Elmarie van der Merwe vertel meer oor ‘n spesiale gebedsbediening en lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels oor ons unieke identiteit in Christus en hoe om dit te ontgin. Met Hart en Siel...more53minPlay
June 13, 2023Uitdagings rondom die grootmaak van seunsProf Wentzel Coetzer gesels oor die unieke uitdagings rondom die grootmaak van seuns. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
June 06, 2023Vroue van die BybelEsté Geldenhuys kuier in die ateljee en deel inspirasie oor dit wat ons by die vroue van die Bybel kan leer Met Hart en Siel...more54minPlay
May 16, 2023Die stem van die HerderIn hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met teoloog en Oos-Kaapse retreat leier, Deon Loots, oor die stem van die Herder. Leon Venter gesels oor die geloofvader, Andrew Murray, en die impak van hierdie geestelike reus op ons geloofslewe. Met Hart en Siel...more1h 27minPlay
May 09, 2023Liefste MaSkrywer Wendy Maartens deel die lewens- en geloofslesse wat sy by haar ma en ouma’s geleer het. Marinda Engelbrecht vertel hoe besige ma’s met blikkies en pakkies kan kook en Lynette Beer gesels oor hoe om in moelike tye te bly vasbyt. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
May 02, 2023Met my hele hart en verstandStephan Joubert gesels oor die skakel tussen jou brein en jou geloof en musikant en sanger Estie Gross kuier in die ateljee. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
April 25, 2023SoberWillie Pienaar en Wentzel Coetzer gesels oor die impak en vernietigende effek van verslawing. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
April 18, 2023Van vrees na vredeSkrywer Madalein Rust gesels oor die pad van vrees na vrese… oor haar pad met kanker… Met Hart en Siel...more1h 29minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.