Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
April 11, 2023Pad-predikantPastoor en musikant Arnold de Wet kuier in die ateljee. Gebedstapper Peet Bekker gesels oor die lewe op Lindley in die Vrystaat en hoe God in daardie deel van ons land aan die werk is. Met Hart en Siel...more1h 28minPlay
April 04, 2023Olie vir jou lampIn hierdie aflewering gesels joernalis en skrywer, Emsie Martin oor Olie vir jou lamp, Jimi le Roux gesels oor Hoop vir elke dag en Surita Scholtz leer ons om in vreugde en vertroue te leef. Elaine Baard vertel meer oor ‘n spesiale kunsgroep van gelowige vroue in die Gansbaai-omgewing. Met Hart en Siel...more1h 24minPlay
March 28, 2023Seeking GodDuring this episode Christine Ferreira welcomes author and preacher Trevor Hudson to the studio to discuss his latest book Seeking God Finding another kind of life with St. Ignatius and Dallas Willard. Met Hart en Siel...more1h 29minPlay
March 14, 2023Genesing vir traumaSielkundige, Yvonne Retief, kuier in die ateljee en gesels oor die genesing vian trauma, veral in die Suid-Afrikaanse konteks. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
March 07, 2023O Heer, ons bid vir ons landMaretha Maartens gesels oor ‘n gebedsinisiatief vir ons land. Schalk van Heerden sê wees ‘n betereinder – wees die verskil en hy vertel hoe ons dit kan doen as gelowiges. En Barend Vos gesels oor sy jongste roman Kanaän. Met Hart en Siel...more1h 21minPlay
February 21, 2023Gelykenisse van JesusProf Cas Vos gesels oor die gelykenisse van Jesus en Ds Ronell Bezuidenhout vertel meer oor ‘n spesiale Lydenstydprojek. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
February 14, 2023Die liefdeIn hierdie aflewering gesels predikant Rudi Swanepoel, skrywer Lizette Murray en rubriekskrywer Chante Hinds-Moller oor die liefde. Romanskrywer, Tertius Janse van Rensburg vertel meer oor sy nuwe Christelike roman, Aurora Met Hart en Siel...more1h 26minPlay
February 07, 2023Meer as oorwinnaarsChristine Ferreira gesels in hierdie aflewering met skrywer, Milanie Vosloo, oor hoe om donker tye te oorwin. Kunstenaar en musikant, Charlotte Jean gesels oor dieper vreugde en Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor die wêreldwaarneminglys wat pas bekendgestel is. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
January 31, 2023Lekker & gesondChristine Ferreira gesels in hierdie aflewering met twee bekende koskenners, kosredakteur en skrywer, Carmen Niehaus en met Iné Reynierse, praktisyn in funksionele diagnostiese voeding en skrywer van die gewilde Low Carb is lekker reeks kookboeke. Met Hart en Siel...more1h 40minPlay
January 24, 2023Kuns en kreatiewe joernaleTwee kunstenaars wat skilder en leef tot God se eer kuier in die ateljee; joernaalkunstenaar en musikant, Anel Stricker-Bessinger en skilder, Heidi McKay. Met Hart en Siel...more1h 38minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.