Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
January 17, 2023PsalmsTeoloog prof. Cas Vos te gesels oor die Psalms en Benno Kuhn deel 40 ankers vir ons geloofslewe. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
January 10, 2023Maak dit 'n gesonde nuwe jaarVoedingskundige Madalein Helm gesels oor hoe om jou gesondheid in die jaar wat voorlê voorop te stel. Met Hart en Siel...more1h 28minPlay
January 03, 2023Wat beteken geestesgesondheid in 2023?Dr. Truida Botha en Dr. Johan Ferreira gesels oor hoe om jou geestesgesondheid in die jaar wat voorlê voorop te stel. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
December 13, 2022U ken myElize-Marie Müller vertel oor die ontdekking van jou identiteit in Christus. Lewensafrigter Amanda de Lange gesels met ons oor die stel van doelwittte en joernalis en skrywer Jeanne Els vertel meer oor haar boek Ons kyk na die donkiemaan Stories oor die lewe. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
December 06, 2022DissipelskapProf Herman Bretyenbach gesels oor die brief aan die Filippense sowel as die Evangelie van Johannes. Deon Loots gesels oor die hart van dissipelskap en Elizabeth Botha van Geopende Deure deel nuus oor die Vervolgde kerk. Ons sluit ons program af met ‘n stiltetyd-meditasie deur Milanie Vosloo. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
November 29, 2022Disleksie en meerSandra Stark van die Stark Griffin Dyslexia Academy in Vereeniging en Janetta van Niekerk en Jane Steenkamp van Die Krans Laerskool in Pretoria in die ateljee en word daar gesels oor disleksie en die hantering van hierdie en ander leerversteurings by leerders. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
November 08, 2022Ontmoet God in gebedChristine Ferreira gesels met Esté Geldenhuys oor hoe om gebed intiem en persoonlik te maak. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
November 01, 2022Die lewe wat ek jou gegee hetIn hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met geliefde skrywer Helena Hugo oor haar jongste roman Die lewe wat ek jou gegee het. Daarna vertel Mariana de Bruin oor hoe om God se skoonheid om jou te kan raaksien. Met Hart en Siel...more1h 29minPlay
October 25, 2022Talentvolle vroueIn hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met digter, Nadine Claassen, pottebakker Nicci Stewart, skoonheidskenner Mimmie Lancaster en hoedmaker Kinny Sinden-Combrink oor die onderskeie talente waarmee God elkeen van hulle geseën het en hoe hulle dit tot sy eer gebruik. Met Hart en Siel...more1h 33minPlay
October 18, 2022Ontmoet God in gebedEsté Geldenhuys gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op ons gebedslewe. Met Hart en Siel...more1h 27minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.