Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
August 02, 2022Geseënd is dié wat treurSusan Jordaan verteel meer oor ‘n splinternuwe boek met die titel Geseënd is dié wat treur. Ds Rudi Swanepoel gesels oor die impak van verlies en daarna kuier Susan Coetzer in die ateljee om te gesels oor haar jongste boek Blinde Mol of wyse uil, leef met integriteit. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
July 26, 2022Gesond van binneVoedingskonsultant Madalein Helm kuier in die ateljee en word daar gesels oor jou gesondheid, immuniteit, stres en jou spysverteringstelsel. Met Hart en Siel...more1h 38minPlay
July 19, 2022Hoe om die regte laerskool vir jou kind te vindDie hoof van Laerskool Die Krans en Kransjakkers in Pretoria, Janetta van Niekerk en mentor en fassiliteerder Lieneke Neethling kuier in die ateljee en word daar gesels oor jou laerskool- en voorskoolse kind en skool. Met Hart en Siel...more1h 32minPlay
July 12, 2022Hoe om kinders met karakter groot te maakBlogger, ma, voormalige Mev. Verenigde Nasies Kona Brown vertel oor hoe om kinders met karakter en moed groot te maak. Arbeidsterapeut Adrinet de Bod gesels oor die uitdagings en vreugdes van ma-wees en Hannes Pretorius vertel meer oor ‘n nuwe dissipelskool in Mosselbaai vir jong volwassenes. Met Hart en Siel...more1h 34minPlay
July 05, 2022Nuut op die rakUitgewer Veronica Scholtz gesels oor die jongste boeke uit die LUCA Christelike-uitgewerstal. An-Mari do Carmo vertel meer oor haar debuutboek Toe als groen was en Jan Vermeulen gesels oor jeugroman Hoeveel tande het ‘n engel? Om die program mee af te sluit gesels voormalige lid van die sanggroep NaviRedd, Dawie de Villiers, oor ‘n nuwe voedingsprojek wat van stapel gestuur is. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
June 28, 2022Dink nuutDr Melodie de Jager deel insigte oor die wonder van die brein en gee raad en wenke oor hoe om jou denke te vernuwe en so jou lewe te verander. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
June 14, 2022Oorwinning oor traumaItha Kieser deel wat haar uitsonderlike verhaal en getuinenis na die dood van haar gesin. Elmarie Murphy van die Kameeldrift Trauma Ondersteuningsentrum vertel meer oor die werk wat hulle doen, danser Leonie Erasmus gesels oor hoe om tot eer van God te dansend te bly leef ten spyte van seerkry en berader Nicky Dickson gee kosbare raad hoe om invloed van trauma op ons welstand, te hanteer. Met Hart en Siel...more1h 38minPlay
June 07, 2022Tot sy eerChristine Ferreira gesels met Christine Capendale oor bak vir profyt én plesier, boervrou Stephanie van Rensburg van Prieska vertel oor haar bergbediening, skrywer Anoeschka von Meck gesels oor haar jongste boek Net voor die droogte my breek en Elizabeth Botha vertel meer oor Vervolgingsondag. Bly gerus ingeskakel vir sielskos en inspirasie. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
May 31, 2022Om uit die as te verrysChristine Ferreira met Retha Ingenbleek oor vanjaar se SPAR Virtual Women’s Challenge en die spesiale tema wat aan hierdie padwedloop vir vroue gekoppel is. En drie uitsonderlike vroue, Louzanne Coetzee, Yolanda Bukani en Anruné Weyers vertel hoe hulle bo hulle omstandighede uitgestyg het as méér as oorwinnaars. Met Hart en Siel...more1h 37minPlay
May 17, 2022Wees 'n dissipelRian Swart oor dissipelskap en lewensafrigter Amanda de Lange vertel meer oor hoe om verandering in jou lewe te navigeer. Met Hart en Siel...more1h 40minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.