Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
March 01, 2022Hoop vir stukkende en moedelose (jong) menseChristine Ferreira gesels met prediker Ronell Bezuidenhout oor die gebruike van Lent of die Lydenstyd. Leigh-Anne Hill vertel oor hoe om vrees te oorwin en teoloog en berader, professor Wentzel Coetzer gesels oor stukkende en moedelose jongmense en hoe om hoop en heling in hulle lewens te bewerkstellig. Met Hart en Siel...more1h 44minPlay
February 22, 2022Deel jou storieChristine Ferreira gesels met skrywer Lizette Murray oor haar jongste boek My hart se baie punte Hartstories vir elke ma. Elizma Esterhuyse en Zenobia Mouton vertel meer oor hulle projek Her Unspoken Truth wat hulp bied aan vroue wat aanranding blootgestel was. Mariana van der Merwe en haar skoonsus Cené de Wit gesels oor MyStories, hul onderneming wat verpersoontlike boeke vir kinders ontwerp en druk. Met Hart en Siel...more1h 40minPlay
February 15, 2022Geestelike groeiChristine Ferreira gesels met skrywer en letterkundige Chris van der Merwe oor sy boek Die net is gebreek Gebed die weg na vrede en vervulling. Onderwyseres Vinkie Schaap van Centurion vertel oor ‘n voedingskema wat sy in Munsiville bedryf en Stephan Joubert gesels oor sy jongste dagstukkieboek In die Teenwoordigheid van die Allerhoogste ‘n jaar van geestelike groei sowel as hoe om die regte pad te vat en jou eie, unieke gewone lewe voluit vir die Here te leef. Met Hart en Siel...more1h 41minPlay
February 08, 2022Kom ons praat oor die huwelikChristine Ferreira gesels met egpaar Heinz & Alette Winckler oor hulle nuwe boek Kom ons praat oor die huwelik. Sielkundige dr Truida Botha gesels oor hoe om jou huwelik sterk en gesond te hou en daar word onder meer na dié dinge wat ons huwelike onder druk plaas, gekyk. Met Hart en Siel...more1h 40minPlay
February 01, 2022Hy maak ons heelChristine Ferreira gesels met berader dr. Erika Hitge oor hoe om gelukkig te kan leef. Carli Labuschagne vertel meer oor haar boek Breekbaar wat deur ware gebeure geïnspireer is en Ciska Tait gesels oor Hoop Van siekwees na gesondword. Bly gerus ingeskakel vir sielskos en inspirasie. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
January 25, 2022Om met geloof te leefChristine Ferreira gesels met Lynette Leibach, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suid-Afrika oor die Wêreldwaarnemingslys 2022 wat pas bekend gemaak is en word daar onder meer gesels oor die wêreldwye toename in die vervolging van Christene. Daarna kom skrywer, Maretha Maartens, aan die beurt en is die onderwerp van die gesprek die uitdagings wat vroue beleef en die antwoorde wat in die Skrif opgesluit lê. Met Hart en Siel...more1h 44minPlay
January 18, 2022Soos PetrusChristine Ferreira gesels met egpaar Yolandi & Org van der Wath oor die voedingsprojekte waarby hulle betrokke is. Kunstenaar, Nicolene Jordaan van Kakamas vertel oor die Vader se hand in haar kunsonderneming en boervrou en skrywer Chante Hinds-Möller deel nuus uit die hartjie van die Karoo. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.