Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
May 10, 2022"Die Jirre is my wagter"Jaco Strydom gesels oor sy nuwe boek Alle Sondaars welkom. Skrywer Elias P. Nel vertel oor sy jongste bundel Die Jirre is my wagter en musiekkenner Karien Pretorius vertel meer oor die besonderse rol van musiek in die kerk. Met Hart en Siel...more1h 37minPlay
May 03, 2022Huisgeloof & TraumabandeDs. Maartje van der Westhuizen gesels oor die Huisgeloof-reeks vir gesinne wat help om gesinne se geloof te verdiep en te laat groei en Prof. Wentzel Coetzer vertel oor traumabande en hoe om herstel en bevryding hiervan te beleef. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
April 26, 2022God se wonderbaarlike genesingskragChristine Ferreira gesels met sanger Retief Burger en Dr Isak Burger vertel oor die wonderbaarlike genesingskrag van God. Met Hart en Siel...more1h 43minPlay
April 19, 2022Dis verhoudings wat telChristine Ferreira gesels met predikant en skrywer, Johan Smith oor die impak van verhoudings na aanleiding van sy jongste boek Volkleur Vreugde in verhoudings. Maretha Maartens gesels oor haar nuwe jeugroman Toe ons in Ghrieshuis was en die sangpaar Jacques & Elizabeth deel hul getuienis en vertel meer oor hul jongste treffer. Met Hart en Siel...more1h 37minPlay
April 12, 2022Kosbare samesynElmarie Berry gesels oor die kuns van kosmaak en mooi tafeldek, Cherize Hoogendyk (vrou van Elvis Blue) vertel meer oor hoe dié twee van hulle ‘n bus in ‘n woonplek verander het. Liza Nel van Highway Ministry SA vertel meer oor die werk wat hulle doen. Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
April 05, 2022Parapleeg-driekampatleet Alwyn Uys gesels oor sy outobiografieTydens hierdie aflewering deel parapleeg-driekampatleet Alwyn Uys sy getuienis en vertel meer oor sy outobiografie, Ongeskonde. Louise Viljoen deel wenke oor hoe om as gesin tyd saam met God deur te bring. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
March 29, 2022BlommevroueChristine Ferreira gesels met die Blommevroue, Karien Greeff, Christa Calitz en Petrie Ehlers, drie jong vroue wat die lewe vir ander mooimaak en ‘n verskil in ander vroue se lewens maak deur hul werk. Boets Nel van De Krans in die Calitzdorp-omgewing vertel ons meer oor die geskiedenis van hierdie landgoed en die impak van die Blossom-projek op hul omgewing. Met Hart en Siel...more1h 27minPlay
March 22, 2022Ontdek 'n dieper verhouding met GodChristine Ferreira gesels met Mart-Marie Schoeman oor haar boek Op reis met God 40 Ontdekkingsreise vir ‘n dieper verhouding met God. Predikant en skrywer, Johann Voges, gesels oor sy jongste boek Anderkant twyfel kreukelgedagtes oor lewe en dood en die impak van verlies. Met Hart en Siel...more1h 35minPlay
March 15, 2022Rut & BoasChristine Ferreira gesels met predikant en skrywer, Barend Vos, oor sy jongste boek Rut & Boas ‘n Liefdesverhaal. Pastoor Mariëlle de Vos deel interessante insigte oor hierdie Bybelvrou ter aansluiting. Daarna gesels Helena Hugo oor haar jongste roman Geloof soos ‘n mosterdsaadjie. En Christelle Webb-Joubert vertel meer oor die Lekkerluister-projek vir kleingoed. Met Hart en Siel...more1h 39minPlay
March 08, 2022Hoop te midde van die strydChristine Ferreira gesels met narratiewe berader Faith Durie oor seën en vernuwing. Gebedstapper Peet Bekker deel sy jongste stapnuus en dr. Francois Sieberhagen van die Bybelgenootskap vertel meer oor die situasie onder gelowiges in die Oekraïne. Ons sluit die program af met ‘n gesprek met skrywer Maretha Maartens en medeskrywer Magda Slabbert oor hul buwe boek Klankgrens ‘n Oorlog teen geloof en hoop wat pas verskyn het en die verhaal en nadraai van die Bosoorlog vanuit die perspektief van die vrou by die huis vertel. Met Hart en Siel...more1h 40minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.