Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle C... more
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.
October 11, 2022BybelmaandChristine gesels in hierdie aflewering met Hennie Maritz en Christelle Combrink van Duis:lig. Berlise Lourens vertel oor die werk van die Christelike Lektuurfonds en ‘n Bybelprojek vir kinders wat vandeesmaand van stapel gestuur is en Jaco Stolz verteel meer oor die nuwe Profesie Bybel wat pas verskyn het. Met Hart en Siel...more1h 21minPlay
October 04, 2022Wanneer die liggaam rebelleer teen stres, verlies en pynJaco Scholtz oor Die onsienlike wêreld van engele en prof Wentzel Coetser vertel meer oor Wanneer die liggaam rebelleer teen die vernietigende invloed van onderliggende stres, verliese en pyn. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
September 27, 2022Die God wat ons aanbidEsté Geldenhuys gesels oor gebed en ons intieme verhouding met God. Met Hart en Siel...more1h 29minPlay
September 20, 2022Pelgrimstog & depressieGebedstapper Peet Bekker gesels oor die nuwe Maluti Camino en ‘n spesiale staptog in die Uniondale-omgewing vir mense wat aan MS ly. Prediker en skrywer Ivor Swartz kuier in die ateljee Met Hart en Siel...more1h 36minPlay
September 13, 2022Jou nalatenskapGevul of vervul? Narratiewe berader, Faith Durie, bring Woord wat inspireer. Hendrik Steyn van die SA Raad vir blindes vertel oor die werk wat hulle onder siggestremde persone doen en Wouter Snyman kuier in die ateljee om oor testamente en meer te gesels. Ons sluit die program af met ‘n stiltetyd-meditasie deur Milanie Vosloo. Met Hart en Siel...more1h 26minPlay
September 06, 2022Piet SmitDie beminde en immergroen sanger Piet Smit kuier in die ateljee en gesels oor die rigtingwysers op sy lewenspad en geloofsreis. Met Hart en Siel...more1h 20minPlay
August 30, 2022Doen jou deel om te help en bring so hoopSkrywer en omgewingsbewuste-gelowige, Elize Parker, oor haar betrokkenheid by die redding van groot katte en ander wilde diere was gevange gehou word. Stella de Kock van Tell vertel meer oor die belangrikheid van familiegesprekke oor orgaanskenking en teoloog dr Johann Voges gesels met ons oor hoop. Met Hart en Siel...more1h 30minPlay
August 23, 2022Het ek my geloof verloor?Lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels oor vergifnis. Pierre du Plessis vertel meer oor sy nuwe boek Het ek my geloof verloor? en Solet Scheeres gee raad oor hoe om as ouer verlies in jou kind se lewe te hanteer. Met Hart en Siel...more1h 31minPlay
August 16, 2022Jou kind en gebedKaren Swart vertel oor hoe om God in die gewone te kan raaksien. Ewald van Rensburg gesels oor ‘n splinternuwe boek vir die jeug met gebed as tema, asook ‘n oulike nuwe kinderboek oor ‘n baie spesiale skapie. Bekende predikant, jeugberader en mede-skrywer, Siegfried Louw, gesels oor jou kind en gebed. En daarna gee kunstenaar en illustreerder Alistair Ackermann ons ‘n kykie op die werk van ‘n kinderboekillustreerder. Met Hart en Siel...more1h 26minPlay
August 09, 2022VroueheldeTydens hierdie uitsending vier ons Vrouedag en gesels Christine met Elsje en Elsje Kritzinger, ‘n ma en dogter wat tekenend is van hoe gelowige vroue ten spyte van moeilike omstandighede in oorwinning kan lewe. Wendy Maartens gesels met ons oor ‘n paar uitsonderlike Suid-Afrikaanse vrouehelde. Met Hart en Siel...more1h 37minPlay
FAQs about Met Hart en Siel:How many episodes does Met Hart en Siel have?The podcast currently has 187 episodes available.