Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 11, 2015Middag op RSG 1Antoniem skryf oor begeertes en herinneringe. Eintlik is dit mos die toekomstige en verlede tyd van dieselfde ding!...more3minPlay
November 10, 2015Middag op RSG 1'n Skrywer se werk is om te skryf, maar soms is dit 'n lekker bederf as die skrywer sy eie werk voorlees. Sue Pyler het argiefklank gekry waar ons hierdie bederf kan beleef, en ook meer uitvind oor die Amerikaanse skrywer, William Faulkner. So klink die stem van William Faulkner waar hy lees uit sy roman, Light in August......more3minPlay
November 09, 2015Middag op RSG 13D-Laagvervaardiging (3D-printing) is tegnologie waarin daar baie moontlikhede opgesluit is. Die tegnologie maak gebruik van lasertegnologie. Hardus Greyling, bestuurder van kommersialisering en nasionale programme by die WNNR, verduidelik hoe dit werk....more5minPlay
November 05, 2015Middag op RSG 1Die RMS Titanic was in 1912 die grootste mensgemaakte bewegende voorwerp op aarde. Ongelukkig was die skip nie baie lank in bedryf nie toe dit 'n tragiese einde gehad het....more5minPlay
November 04, 2015Dit is moeilik om presies te bepaal hoeveel skade slaggate jaarliks aan Suid-Afrikaners se voertuie aanrig. Die Suid-Afrikaanse Padfederasie het bevin..Dit is moeilik om presies te bepaal hoeveel skade slaggate jaarliks aan Suid-Afrikaners se voertuie aanrig. Die Suid-Afrikaanse Padfederasie het bevind dat die bedrag meer as R50-miljard per jaar kan beloop. Este Gross vind by Peter Bosscha, navorsingsgroepleier van Meganiese Elektronika by die WNNR, meer uit oor 'n padskandeerder wat aan voertuie geheg word. So kan die probleem dadelik aangepak word....more5minPlay
November 04, 2015Antoniem krap kop oor die botsende standpunte van lesers en teoloë oor Haloween. Dit lyk of lesers nie eintlik baie lees nie...Antoniem krap kop oor die botsende standpunte van lesers en teoloë oor Haloween. Dit lyk of lesers nie eintlik baie lees nie......more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.