Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 07, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 55Die polisieratte knars stadig in werking, en lasbriewe word uitgereik vir die deursoeking van huise en persele. Een ding is seker, Buks Marais sal sorg dat hy nie aan die polisie se verkeerde kant beland nie. Pietman Radlof is nie só gelukkig nie. Andries Roux is gesond genoeg om uit die hospitaal ontslaan te word. Wie gaan haal hom by die hospitaal?...more15minPlay
September 06, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 54Wat het die noodlottige oggend regtig gebeur toe Michelle op die Maraislandgoed gesterf het? Hoe betrokke was wie, by die weduwee Tillie Visagie? Die bruin koffertjie spook skielik weer by Florence Viljoen....more15minPlay
September 05, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 53Buks Marais besef maar alte goed Sergio Frittelli is nie ‘n man van sy woord nie, en hy is in diep moeilikheid. Hy wend hom na Dennis September, en dis wanneer Dennis besef moeilikheid bly hom by al doen hy wat. Glennis de Bruyn kom op interessante dokumente af....more15minPlay
September 02, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 52Wingerdsvlei staan opnuut geskok by sy nuwe dam in wording. Dis gou bekend wie die nuwe damsandslagoffer is. Die dorp is verslae. Wie moor so onder die dorp se inwoners? Buks Marais doen ‘n goeie ding. So goed, dat Angie Nagel uitry plaas toe om hom daarvoor te bedank, maar sy is net betyds vir die volgende skok wat Wingerdsvlei soos ‘n bom tref....more15minPlay
September 01, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 51Wingerdsvlei word geskud deur ‘n aggressiewe weduwee. Tersia doen ‘n ontdekking wanneer sy die karavaan skoonmaak. Dennis September probeer steeds om Glennis de Bruyn se hart sag te maak. Die deurdringende reën maak egter niks op die dorp maklik nie. En dan volg skokkende nuus…...more15minPlay
August 31, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 50Dennis September word gevra om “een vir die span te vat”. Hy wik en weeg, maar hy tog “vat hy een vir die span.” Ongelukkig is “Moeilikheid” steeds Dennis se middelnaam. Hierdie keer is dit ook nie anders nie. Dis moeilikheid op groot skaal. Iemand op die dorp is op ‘n skrikwekkende missie....more15minPlay
August 30, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 49Florence Viljoen is op ‘n missie. Iemand uit haar werksdae skuld haar ‘n guns, en dit help haar om belangrike inligting te bekom. Sonja en Pietman Radlof kom uiteindelik tot ‘n vergelyk, maar Sonja en Buks Marais moet ook tot die een of ander vergelyk kom. En dis nie so maklik nie....more16minPlay
August 29, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 48Die arme Glennis de Bruyn is ontredderd ná die skietery. Florence Viljoen beskou die skietery as ‘n geleentheid wat die noodlot haar bied om te krap waar sy nie voorheen kon krap nie. En krap, kráp sy. Sy kom op baie interessante inligting af, wat ‘n heel nuwe perspektief na vore bring....more15minPlay
August 26, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 47Dis asof Andries Roux daarop uit is om verskeie mense verkeerd op te vryf. Dit skep wrywing en gee aanleiding tot meer as een ongelukkige onderonsie. Die weduwee Tillie Visagie se naam duik op, en skep ‘n taamlike gefladder. Die dag eindig met skokkende nuus....more16minPlay
August 25, 2022OU LIEFDE ROES deur Joe Kleinhans - Episode 46Die drie musketiers hou ‘n reünie. Buks Marais is in die spervuur - eers word hy gekonfronteer oor sy geheime gesprek met Sergio Frittelli. Daarna hoor hy hy huur ‘n wynkelder in Hanepootbult. Dis duidelik, meer as een inwoner van Wingerdsvlei loop soos bloedhonde op sy spoor....more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.