Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 25, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 55Rianna en Gerhard wil nie verantwoordelikheid vir Ray se bokse aanvaar nie. Moet hulle polisie toe gaan en ’n verklaring aflê? Jerry se slaansak word uiteindelik opgehang, met die slegste gevolge denkbaar....more14minPlay
January 24, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 54Sharon bereken die voor- en nadele van Ray se val, en besluit dis tyd om te vlug. Lorna is bekommerd oor Ethan wat te dikwels oortyd werk. Moet hulle met die waarheid uitkom? Gertie Geduld stuur ’n lang Whatsapp. Die Van der Merwes hou ’n huisvergadering....more14minPlay
January 21, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 53Ethan is bitter spyt omdat hy ingewillig het om vir Ray te werk en Lorna daarby te betrek. Hy belowe haar dat Ray gestraf sal word. Jerry is ook op die oorlogspad. ’n Verdoemende berig word oor die televisienuus uitgesaai. Die lyk asof Ray Cunningham sy rykdom kwyt is....more14minPlay
January 20, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 52Die Van der Merwes se kat kuier permanent by Lorna se Jessica. Ethan werk oortyd in die matwinkel, en word daarvoor beloon. Dit lyk asof Sharon uiteindelik besef hoe selfsugtig sy is. Jerry en Anton soek ’n plek om Jerry se slaansak op te hang, en red ’n lewe....more13minPlay
January 19, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 51Gerhard is op soek na Ray om hom die waarheid te vertel. Dit loop uit op ’n vrugtelose besoek aan Villa Cunningham. Sharon het ’n openhartige gesprek met Mia....more13minPlay
January 18, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 50Lorna kry ’n katjie present. Fifi raak geheg aan Mia. Sharon maak planne vir ’n nuwe toekoms. Mia gaan draf, en loop haar vas in Ray, tot sy nadeel. Lorna word gestraf vir ’n goeie daad....more14minPlay
January 17, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 49Jerry kry goeie nuus van Letitia. Mia is terug van haar Ballito-vakansie. Robbert Curnow pak op en trek....more13minPlay
January 14, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 48Sharon is bedruk, en slaap laat tot Rianna haar wakker maak en opbeur. Lorna hang die nuwe gordyne, en maak ’n selfoonvideo om Ray te plesier. Hy is nie beïndruk nie....more15minPlay
January 13, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 47Sharon hou Robbert op ’n veilige afstand, maar reken steeds op sy professionele bystand. Jerry en Gerhard koop ’n slaansak. Saam met die nuwe oefenfiets, is hulle tuisgimnasium flink aan die uitbrei. Sharon kry ’n rekening wat haar erg ontstel, en Ray maak weer ’n onwelkome verskyning....more15minPlay
January 12, 2022TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 46Ethan waarsku vir Lorna dat Ray ongeduldig raak. Jerry besluit om sy geld eerlik te verdien. Lorna meet Sharon se kamervenster, en hou haar oë oop vir wegsteekplekke. Ray ontbied Lorna en Ethan na Villa Cunningham....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.