Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 14, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 25Die groot uitpak en regpak is aan die gang by die Gedulds, en die Van der Merwes sit hand by. Sharon voel vasgekeer. Anton is in die moeilikheid. Rianna kry ‘n e-pos van Huis-en-Haard....more14minPlay
December 13, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 24Die Cunninghams is op pad terug na Suid-Afrika. Sharon sweer wraak. Gerhard en Jerry help oom Abie om die motorwoonwa te restoureer. Tuis by Villa Cunningham word Sharon en die hele huishouding streng ingeperk....more15minPlay
December 10, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 23Rianna is seker dat dit sleg gaan met Sharon. Van Ray kry sy geen verduideliking nie. Gertie bak koekies vir Kersfees, en maak lang doenlysies wat nog afgehandel moet word. Vrydagaand word daar partytjie gehou....more15minPlay
December 09, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 22Sharon is terug in die Waldorf-suite. Ray is kastig besorg, maar haastig om huis toe te gaan. Die motorwoonwa het aangekom, en staan in die Gedulds se oprit. Sharon kry Ray sover om vir Rianna ’n Whatsapp te stuur....more15minPlay
December 08, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 21nton gaan vir sy rybewystoets. Mia help tannie Gertie om haar fynporselein-erfstukke weg te pak toe Anton met die uitslag bel. Gerhard is verbaas toe hy hoor die kinders is Magalies toe. Wat sal die straat sonder die Gedulds wees?...more14minPlay
December 07, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 20Oom Abie en Tannie Gertie is nou albei opgewonde oor hulle motorwoonwa. Tannie Gertie het so lanklaas van Sharon gehoor, sy kry nagmerries van angs. Rianna stoei met dieselfde bekommernis. Wat gaan aan met Sharon?...more15minPlay
December 06, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 19Anton het ’n verrassing vir Mia. Ray is woedend en in ’n baie gevaarlike bui. Robbert kla oor Mia se musiek, en eis ’n verskoning....more14minPlay
December 03, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 18Mia is klaar met matriek, en sy en Anton maak planne vir die vakansie. Tannie Gertie kom spog by Rianna....more14minPlay
December 02, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 17Tannie Gertie bekommer haar oor die huurders wat haar huis gaan oorneem. In Amsterdam is die Cunninghams tuis in die deftige Waldorf, maar Ray weet steeds nie hoe om hom te gedra nie....more15minPlay
December 01, 2021TER WILLE VAN OORLEWING deur Helena Hugo - Episode 16Oom Abie is in sy skik met die motorwoonwa wat hy wil koop, maar tannie Gertie kry byna ’n oorval toe sy hoor wat dit kos. Jerry kry ’n geskenk wat hy nie verwag het nie....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.