Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 07, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 15Max en Pietie is woedend dat kaptein Cilliers by die saak ingetrek word. Hulle blameer Vincent daarvoor, en straf hom. Vincent weier om hulle te help, en Max laat hom verstaan dat sy lewe afhang van hoe behulpsaam hy is....more15minPlay
September 06, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 14Terwyl Mollie en Ben op kantoor besig is om planne te beraam, kom kaptein Cilliers onverwags daar aan. Hy is bekommerd oor wat met sy ou diensmaat gebeur het. Wanneer hy sy ry kry, bel Mollie vir Matilda. Hulle besef dat hierdie storie baie groter is as wat hulle geglo het. Nuwe planne sal beraam moet word....more13minPlay
September 03, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 13Kaptein Cilliers waarsku vir Pietie om nie in sy kar buite Matilda se huis te sit en wag nie. Mollie ontmoet Matilda se tante Susan. Alhoewel hulle goed oor die weg kom, vertrou Mollie haar nie....more13minPlay
September 02, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 12Mollie laat kaptein Cilliers weet van die verdagte motor buite Matilda se huis. Matilda wys vir Mollie die kluiskamer in haar huis. Sy kan nie verstaan hoe die vier skilderye so maklik daaruit verdwyn het nie....more13minPlay
September 01, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 11Mollie en Ben kuier by Vincent se ma om haar op hoogte te hou van gebeure. Matilda bel om vir Mollie te vertel van die vuil groen kar wat sy gedurig buite haar huis opmerk....more15minPlay
August 31, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 10Ben deel Vincent se ma se teorie oor Max met Mollie. Hulle probeer aan ʼn plan dink om Max op te spoor. Vincent onderhandel met Max en Pietie oor sy vryheid. Die boewe het nie lus vir sy parmantigheid nie, en dinge raak rof....more15minPlay
August 30, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 9Matilda en Mollie ontmoet vir middagete, waar Mollie meer uitvind oor die Vincent van Gogh-skilderye. Terwyl Ben by Vincent se ma tee drink, onthou sy die boef wat Vincent so geteister het toe hy ʼn polisieman was. Ma glo dat Max nie alleen die ontvoerder is nie, maar ook die een is wat Vincent geskiet het....more15minPlay
August 27, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 8Mollie en Ben besluit om met kaptein Cilliers, ʼn vriend van Vincent, te praat. Kaptein Cilliers sê hy sal probeer om te help. Om te keer dat die situasie erger word, wil Mollie nie nou vir Vincent as vermis aangee, of ʼn saak oopmaak nie....more14minPlay
August 26, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 7Max en Pietie stel hulleself voor as vennote van Vincent, en begin vir Matilda uitvra oor die skilderye. Matilda vertrou hulle nie, en gee niks weg nie....more15minPlay
August 25, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 6Mollie kuier by Vincent se ma om haar te laat weet dat haar seun spoorloos verdwyn het. Matilda bel vir Mollie en begin ʼn bietjie meer openlik praat oor Vincent se optrede die nag van sy verdwyning. Matilda se voordeurklok lui – daar is twee onbekende mans op haar drumpel....more17minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.